Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing” (2 Timoteus 1:7)
ToekomsVenster: Te geseënd om te kla
Kan jy dalk leer om die nuutste ongemaklikheid met “Ek is #Blessed” te begroet?
Gedagte vir die dag: Wanneer hoop vashou
Laat ons styf vashou aan die hoop … Laat ons ook na mekaar omsien … (Hebreërs 10:23-24)
ToekomsVenster: Jy hou vir altyd
Kom ons neem onsself dit voor dat ons in hierdie jaar ʼn bietjie ruggraat gaan vorm, geestelike ruggraat. Laat die Heilige Gees toe om jou aan die hand te vat en soos die verlamde by die tempelpoort selfs na 40 jaar van verlamming weer op te trek. Vir die wat glo sal niks onmoontlik wees nie.
Gedagte vir die dag: Kyk voor jou!
Kyk, Ek gaan iets nuuts doen … julle kan dit al sien kom … (Jesaja 43:19)
ToekomsVenster: Melkbaard maar pure man
Waar is ons jongmense? Sal hulle asseblief opstaan. Die land het julle nodig. Laat die Koninkryk ook hier kom.
Gedagte vir die dag: ’n Dor land
Ek soek U, o God, my God … (Psalm 63:2)
ToekomsVenster: Niks is onmoontlik nie
Joh. 17 is profeties relevant vir ons tyd. Die uitdagings is legio. Die Gees is in staat en is ons gewillig om deur God gebruik te word.
Sien hoe jý vervolgde Christene in 2019 gehelp het
Talle Maroela-lesers het saam met ander Christene in Suid-Afrika die afgelope jaar opnuut hul gewig agter vervolgde gelowiges wêreldwyd gegooi en ʼn merkbare verskil in dié mense se lewens gemaak.
Gedagte vir die dag: Onthou!
Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade … (Psalm 105:5)
ToekomsVenster: Vat grond
Daar heers kommer in die harte van baie mense oor die toekoms van ons mooi land. Dit is nie nou die tyd vir klein geloof en ophou droom nie. Ons het geloofspioniers nodig.
Gedagte vir die dag: Gerus
Al sou my vader en my moeder my verlaat, die Here sal my onder sy sorg neem. (Psalm 27:10)
Gedagte vir die dag: Ons tye
Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd … (Prediker 3:1)
Gedagte vir die dag: Onvermydelik
“Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is”. (Lukas 17:1)
ToekomsVenster: Hoor as hulle roep
As ons dan georiënteer is met betrekking tot die nuwe jaar en ingekoop het op die gedagte dat ons hier is om ʼn verskil te maak in die lewens van mense – God se mense, alle mense – soek ons oë en luister ons ore om die hulpgeroep van mense raak te hoor.
Gedagte vir die dag: Sonder antwoord
Ek vertrou op U, Here, U sal antwoord … (Psalm 38:16)
ToekomsVenster: Jy hoef nie almal saam te neem nie
Die vraag is wat en wie wil jy met jou die toekoms inneem? Jy hoef nie almal saam te nooi nie.
Gedagte vir die dag: Die Here se saak
Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here … (Psalm 37:3-4)
ToekomsVenster: As vandag die laaste dag
Kom ons help mekaar om iets van die oomblik, vandag en elke dag, te beleef.
Gedagte vir die dag: Alles die Here se werk
Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad … (Psalm 1:6)