Ek het aan Hom bely dat ek nie sonder Hom kan lewe of kan sterwe nie. Ek is radikaal op Hom aangewese.
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Vreugde
U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed. Ek sal in vrede gaan lê en slaap, want U alleen, o Here, laat my veilig woon. (Psalm 4:8-9)
ToekomsVenster: Jesus het die verskil kom maak
Ons kan met verwagting lewe en sterwe.
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Liefde
Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde! (1 Korintiërs 13:13)
ToekomsVenster: Jou tong is ook ’n vuur
Dat ons ʼn wag voor die mond nodig het is absoluut waar.
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Die vrug van die Gees
Die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie. (Galasiërs 5:22-23)
Gedagte vir die dag: Sien dit raak!
Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle. (1 Tessalonisense 5:18)
Gedagte vir die dag: “Het ons hart nie warm geword nie?”
Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken, maar Hy het uit hulle gesig verdwyn. “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?” het hulle vir mekaar gevra. (Lukask 24:31-32)
ToekomsVenster: ’n Opdrag om na die aarde om te sien
Mag ons genade ontvang om dit wat ons ontvangs het, die mooi wêreld, met verantwoordelikheid op te pas.
Kollig val weer op die vervolging van Christene in China
Die mediadekking wat China as gevolg van die epidemie kry, laat die kollig weer opnuut op die vervolging van Christene in dié wêreldmoondheid val.
Gedagte vir die dag: Meer as die sterre
“Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen ’n naam” (Psalm 147:4)
ToekomsVenster: God wil jou gebruik
God wil jou gebruik en gebed is ʼn uitnemende plek om te begin.
Gedagte vir die dag: Detail
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.” (Psalm 139:13)
ToekomsVenster: Laat die Gees jou gedrag bepaal
Net die Here verander harte, myne ook. Christene leef anders en tree anders op. Kan ons mekaar leer verdra, liefhê selfs al het die persoon in die motor voor jou erg verbrou?
Gedagte vir die dag: Gewoontewoorde
“Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe …” (Romeine 12:2)
ToekomsVenster: Kom weer tot bekering
God se werk in ons, deur sy Gees, is diepgaande, omvattend, radikaal en volledig. Kom jy agter dat die Gees so met jou besig is?
Gedagte vir die dag: Só ’n Vader …
“Julle vaders – as julle kinders vir ’n vis vra, gee julle dan vir hulle ’n slang? Of as hulle ’n eier vra, gee julle dan vir hulle ’n skerpioen? Natuurlik nie! As julle sondige mense dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die Heilige Gees gee vir hulle wat Hom vra.” (Lukas 11:11-13)
ToekomsVenster: God is ’n waarmaker van sy Woord
Beloftes in Jesaja het te doen met die reën van genade maar ook fisiese reën wat die Here in sy goedheid oor die aarde laat uitsak. Dit is van die mooiste tekste wat ʼn mens kan lees.
Gee ’n ja-tree vir vervolgde Christene
Te midde van talle mense wat ernstige druk ervaar, en dikwels soms die hoogste prys vir hul geloof betaal, het die organisasie ook getuienis van hierdie Christene wat vertel van hoop en God se goedheid en genade.
Gedagte vir die dag: “Kom!”
“Kom tog, laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here: Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos sneeu. Al was julle purperrooi, julle sal wit word soos wol.” (Jesaja 1:18)