Eskom het verbruikers gemaan om nie te lank te stort nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Maart 2020
Baba JD: Uitslag van breinskanderings bekend
JD se familie wag intussen geduldig langs sy bed dat hy moet bykom.
Man wat visvang verdrink
Die liggaam van ʼn 25-jarige man is uit die water gehaal.
2021: Meer doen aansoek om plek in skole
Meer as 30 000 ouers het reeds op die eerste dag van die aansoekproses aansoek gedoen om plek in ʼn Wes-Kaapse skool.
SA-man met korona ‘vorder goed’
Die man het griepsimptome getoon en is Dinsdag na sy huisdokter in Hilton. Sy kinders is nie siek nie.
ToekomsVenster: Ons kinders geteiken
Dit is ʼn grootse verantwoordelikheid en die Here kan ons vra wat ons gedoen het met die geleentheid wat Hy ons gebied het.
Covid-19 moontlik nié van China afkomstig – ambassadeur
“Daar is geen bewys dat die koronavirus van China afkomstig is nie.”
Sisulu laat wenkbroue lig met nóg ʼn bedenklike aanstelling
Nkwinti sal R2,4 miljoen per jaar verdien vir 15 dae per maand se werk.
Luna Paige vier mondigwording in musiekbedryf
“Die grootste uitdaging is om jouself van jou werk te skei en nie toe te laat dat die werkslading, strewe na sukses of mislukking van projekte ʼn invloed op jou selfbeskouing het nie,” vertel Luna Paige.
DA dalk hof toe oor administrateur vir Tshwane
Die DA hou vol die Tshwane-metroraad is nié onder administrasie nie, al sê die provinsiale regering ook wat
Dogtertjie (3), man (68) kry nuwe ‘ore’
Jacaranda FM se Good Morning Angels met Martin Bester het onlangs sewe mense se drome bewaarheid toe hulle nuwe gehoortoestelle ontvang het.
Eerste Covid-19-geval in Vatikaan aangemeld
Die pasiënt het in aanraking met ʼn Franse priester gekom.
Reusesoektog ná dood van 2 polisielede in transitoroof
Die dood en inhegtenisname van verdagtes is ʼn skrale troos vir ao. Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst se geliefdes.
Die wêreld in foto’s – 6 Maart 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Die Demokrate val agter Joe Biden in…
Dit wil voorkom asof die Demokrate agter Biden staan en dat hy, ten spyte van sy swak beeld, geoormerk is om Trump aan te vat in die verkiesing.
Ontwerp, waar die Franse uitblink
Die Citroën C5 Aircross is maklik om op te som.
Soektog na ruimtewesens ná dekades gestaak
Op 31 Maart 2020 sal die wêreld se grootste soektog na lewe op ander planete en die buiteruim tot ʼn einde kom.
Doodskis-2: Jackson terug in tronk
Die twee wag nou in die tronk terwyl hul parool heroorweeg word.
Voortdurende informele verandering van die nie-oppermagtige Grondwet
Die Suid-Afrikaanse Grondwet, ongeag sy aansprake op oppergesag en stabiliteit, is voortdurend aan die verander, skryf prof Koos Malan.
Woord: tierlantyntjie
Waar kom ons aan die woord “tierlantyntjie”? Taaltoffie stel ondersoek in