Hier is die wenner van Maroela Media se “Lig in die donker”-kompetisie.
Kompetisies
Kom skryf saam aan ’n storie!
Hier is ʼn gulde geleentheid as jy nog altyd jou skryfvernuf wou toets!
Wen: Kamerkoorfees op Moedersdag
Vier gelukkige lesers kan elkeen ‘n dubbelkaartjie wen na die kamerkoorfees op Sondag 12 Mei by die Weskoppies-hoofsaal in Pretoria. Die kompetisie sluit Saterdag 11 Mei om 14:00.
Wen: Vier Moedersdag saam met Joshua na die Reën
Drie gelukkige wenners het elkeen die kans om hul ma’s te bederf met ʼn buffetete en ʼn vertoning deur Joshua na die Reën by die Blou Hond-teater op Moedersdag eerskomende Sondag.
Wen: Groot op die Gras-fees saam met ma
“Ons eerste Groot op die Gras gaan beslis ’n belewenis wees; een vir die hele familie wat Moedersdag kom vier.”
Foto’s: Die wenner van die baba-haredos-kompetisie is…
Dié klein pop sit al sedert die ouderdom van ses maande af doodstil as haar hare uitgeblaas moet word.
Winterskool 2019: Hier is die kategoriewenners
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit en Maroela Media kondig met genoeë die wenners van die Winterskool 2019-skryfkompetisie aan.
Baba se haredos: Hier is die finaliste
As gevolg van die magdom inskrywings het ons besluit om ʼn top-10 aan te wys en ons lesers die geleentheid te gee om hul gunsteling baba-haredos te kies.
Wen kaartjies na ‘Musiek Soos Grond’
Drie gelukkige Maroela Media-lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na dié musiekkonsert wen.
Wen: Laurika Rauch se spesiale versamelstel
Een gelukkige leser kan dié spesiale versamelstel, ter waarde van R1 265, wen.
Vadersdagkompetisie: Wen ’n treintoer vir jou pa!
Jy kan jou pa hierdie jaar op Vadersdag bederf met ʼn heerlike treintoer na KwaZulu-Natal!
Jan Blohm: ‘Dinge voel reg as ek naby die groot water is’
Vyf gelukkige Kaapse lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na Jan Blohm se akoestiese vertoning op Saterdag 13 April in Gordonsbaai.
Wen R1 000 kontant met jou baba se haredos!
Staan die kans om ʼn kontantprys van R1 000 te wen met ʼn foto van jou baba se haredos!
Wen: Juanita, Franja en Ruan Josh weer saam op verhoog
“Dit is elke keer ’n ongelooflike groot voorreg om ’n verhoog saam met my ma en broer te kan deel. My ma is ’n groot mentor vir ons,” vertel Franja.
Wen: Bekendes op verhoog vir Dozi se verjaarsdag
“Ek hou van verjaar – as ʼn mens ouer as 50 is, weet jy nie vir hoe lank jy nog gaan verjaar nie,” skerts hy.
Mooi, mooier, mooiste ma: Hier is die finaliste!
Maroela Media gaan vanjaar een van dié ma’s bederf vir Moedersdag met ons mooi, mooier, mooiste mamma-kompetisie. Stem vir die finaliste!
Wen ʼn kragopwekker met jou “Lig in die donker”-storie!
Die mooiste, lekkerste, snaaksste of mees positiewe storie mag dalk net vir jou en jou gesin ʼn kragopwekker ter waarde van R7 500 in die sak bring.
Wen: Snotkop en vriende saam op een verhoog
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Snotkop en Vriende-vertoning, met Snotkop, Juanita du Plessis, Jay du Plessis, Kurt Darren en Early B, by die Sun Arena op 31 Maart.
Wen: Majozi by die Atterbury-teater
Twee gelukkige lesers het die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie te wen na die gewilde sanger Majozi se vertoning by die Atterbury-teater.
Wen ʼn mooimaaksessie vir ma!
Ken jy ʼn besonderse ma wat ʼn mooimaaksessie benodig? Skryf haar dan in vir dié kompetisie!