Paramedici het alles in hul vermoë gedoen om die kind se lewe te probeer red.
Amerikaanse sendeling se oorskot steeds op eiland
“Hulle skiet pyle op enige oortreder. Dis hulle boodskap wat sê: ‘Moenie op hierdie eiland kom nie,’ en ons respekteer dit.”
Pa vas ná hy seuntjie glo met sigarette brand
“Die pa het sy kleuterseun vermoedelik met ʼn sigaret gebrand.”
Honderdmiljoene hotelgaste se inligting gelek
In die geval van 327 miljoen gaste bestaan die inligting uit kombinasies van byvoorbeeld name, geboortedatums, telefoonnommers, e-posadresse en paspoort- of ID-nommers.
Ouers gevonnis vir kindermishandeling
Volgens polisierekords het die egpaar hul 11-jarige meisie gedwing om met ouer mans seksuele omgang te hê waarvoor hulle betaling ontvang het.
ANC verheug oor grondgryp-uitspraak; AfriForum wil voortveg
“Die ANC het nog altyd gesê die aansoek is niks anders nie as ʼn wanhopige poging om die parlement te vertraag in sy reaksie op ons mense se strewe na grondonteiening in openbare belang,”
Legendariese Suiker Britz neem glo eie lewe
“Die inligting was dat Suiker daar lê. André is na die toneel om doodseker te maak dis selfdood en nie ʼn misdaad nie.”
Die wêreld in foto’s – 30 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vyf vas ná winkelrooftog
Nadat die polisie die omgewing deursoek het, het hulle ʼn vyfde verdagte aangekeer wat te voet op die vlug geslaan het.
‘Boodskappe en omgee dra ons’ sê Naka se vrou
Die polisie het intussen twee verdagtes vir ondervraging ingeneem in verband met die voorval.
Nóg drie vas vir Sondela-moordtog
Dit volg nadat ses verdagtes vroeër vandeesweek in hegtenis geneem is nadat 11 mense binne ’n week in dié gebied vermoor is.
Maroela-skrywer, huiswerker in huis oorval
“As sy dit oorleef, weet ons nie of sy weer dieselfde gaan wees nie.”
Nuuskommentaar: Spektakel-politiek – rooi hemde, wit hemde, gele hesjes, oranje oorpakke
Min lande kan, wat spektakel-politiek betref, kers vashou by Suid-Afrika. Tog het ’n nuwe beweging, die gilets jaunes, of Gele Hesjes (geel hemde) oornag ’n warm besprekingspunt by verskeie oorsese ontleders geword.
Egpaar op plaas naby Nelspruit geskiet
“Toe hy sy pistool probeer kry om terug te baklei, het hulle hom ook in sy hand geskiet.”
NVG tevrede met vonnis vir Johann Botha se moordenaars
“Die vonnis is ʼn weerspieëling van die erns van die regstelsel in die stryd teen geweldsmisdade.”
Tekenprent: Eskom pas beurtkrag toe
Eskom het vroeg Vrydagoggend gewaarsku dat beurtkrag vandag ʼn moontlikheid is. Beurtkrag is ook gister van 12:00 toegepas en teen 21:00 opgeskort.
Zuma maande later eers weer in hof
Die 76-jarige Zuma was ongesteld by sy vlugtige verskyning vanoggend in die hooggeregshof in Pietermaritzburg, en het nie sy lojale ondersteuners buite óf in die hof gegroet nie.
Reservaat sê jammer oor ‘traumatiese voorval’
Volgens die reservaat het vier mense op die lodge se besigtigingsdek die “hartverskeurende en traumatiese voorval” sien gebeur.
Gordhan kap oudministers oor staatskaping
Gordhan het verwys na ʼn diepgaande korrupsiekultuur en het gesê die land sal ʼn rat voor die oë gedraai wees om te dink dat die vervanging van rade en bestuurders daarin geslaag het om dit uit te roei.
Hof sê oor grondonteiening-aansoek
AfriForum se regspan wou keer dat die verslag, wat volgens die burgerregte-organisasie vol gebreke en ongeldig is, volgende week in die parlement gedebatteer word.