Blykbaar het ʼn geveg ontstaan en het lidmate mekaar met allerlei voorwerpe begin bestook.
Beurtkrag toegepas
Beurtkrag is ook gister van 12:00 toegepas en teen 21:00 opgeskort.
Naka Drotske geskiet
Naka Drotske, die oud-Springbok-haker en Cheetah-afrigter, is in Kameeldrift in Pretoria geskiet.
Grondonteiening-hofuitspraak begin van ʼn lang pad
Vanoggend se uitspraak is dus die eerste stap in ʼn lang reis wat oor hierdie kwessie vir Suid-Afrika voorlê.
Zuma vra dat vervolging gestaak word
Volgens Zuma was daar al talle vertragings, ongerymdhede rakende die voorverhoor, blatante vooroordeel teen hom, geen slagoffers of klaers nie en politieke inmenging.
Ligte vliegtuig stort in Mpumalanga neer
ʼn Ligte vliegtuig het Donderdagmiddag laat in Mpumalanga neergestort.
Meer beurtkrag dreig vir Vrydag
“Beurtkrag word as ʼn laaste uitweg ingespan om die kragnetwerk te beskerm teen ʼn totale ineenstorting.”
Gigaba het weg gebaan vir mededinger op Mumbai-roete
Die kommissie van ondersoek na staatskaping het Donderdag gehoor hoe voormalige minister Malusi Gigaba vasberade was dat die SAL sy winsgewende Mumbai-roete moet laat vaar om die weg vir Indië se Jet Airways te baan om dié roete oor te neem.
Hof hoor oor lyfstraf tuis
Vryheid tot Godsdiens in Suid-Afrika (FOR SA) het Donderdag in die konstitusionele hof aangevoer daar is geen bewyse dat “redelike lyfstraf” tot geweld in ʼn samelewing lei nie.
Man gevonnis wat ouma voor kleinkind verkrag
Sihle Ntembe (38), wat ʼn 70-jarige vrou in die teenwoordigheid van haar kleinkind verkrag het, is in die Pinetown-streekshof in KwaZulu-Natal gevonnis.
Uitspraak voorbehou in hofsaak oor grondonteiening
Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal Vrydagoggend om tienuur uitspraak lewer in die saak tussen AfriForum en die parlement oor die moontlike verandering van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik.
Man jok glo oor diefstal van vuurwapens
ʼn 22-jarige man het Donderdag in die Witrivier-landdroshof verskyn op aanklag van meineed.
Onteiening sonder vergoeding-kwessie by VN aangeroer
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die politieke party die VF Plus is vandeesweek in Genève, Switserland by die elfde sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede, om steun te werf teen die regering se planne vir onteiening sonder vergoeding.
Kaapstad se waterbeperkings verder verslap
Die 40%-beperking op sakeondernemings se waterverbruik is opgehef.
Die wêreld in foto’s – 29 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vyf sterf toe motor, vragmotor bots
By nadere ondersoek het paramedici vyf mans se liggame in die wrak van die kar aangetref.
Parktown-afrigter as ‘seks-boelie’ gevonnis
“Dit is duidelik dat jou aksies ʼn vernietigende impak op hulle en hul families se lewens gehad het.”
Mihalik-moord: Drie se borgtogaansoeke uitgestel
Die beskuldigdes word in verskillende gevangenisse aangehou vir hul eie veiligheid.
Miljoene se salarisse aan geskorste amptenare betaal
“’n Bekwame ondersoeker moet onmiddellik aangestel word om seker te maak dat die ondersoeke en dissiplinêre verhore spoedig afgehandel word.”
Man se liggaam in woonstel aangetref
Morné van Eeden (42) is Dinsdag omsreeks 22:00 die laaste keer gesien in die geselskap van ʼn onbekende man.