Dit het intussen aan die lig gekom dat Mabe se 26-jarige persoonlike assistent die klagte teen hom gelê het.
Plastiekstaking: Nóg ʼn aanleg loop deur
“Die motief vir die voorval is nie tans duidelik nie. Mpact Plastics het reeds sy loondispuut met Numsa op 29 November opgeklaar en alle werknemers het teruggekeer werk toe.”
Video: Bus met petrolbom bestook; bestuurder kritiek
Die stad het reeds miljoene rande verloor weens die skade wat tydens die onbeskermde staking aangerig is.
Kiwi’s boos oor ou SA vlag
“Dis baie onnosel” om die ou vlag te vertoon omdat dit verdeeldheid saai.
Huawei-baas se borgtogverhoor begin
Meng het in ʼn beëdigde verklaring gesê sy is onskuldig aan al die aantygings teen haar.
‘Net nuwe regering kan SA verbeter’
Staatskaping kan nie slegs aan die Zuma-presidentskap toegeskryf word nie; dis eie aan hoe die hele ANC funksioneer.
Verdagtes in hof oor goudkonsentraat
Die agt is in hegtenis geneem tydens stabiliseringsoptrede deur verskeie polisieafdelings die afgelope Donderdag in Khuma by Stilfontein.
Twee sit lank oor OTM-plofstof
Tydens die optrede is op talle plofstofkomponente beslag gelê.
Peiling: ANC groei, maar DA en EFF kry swaar
Patricia de Lille se nuwe party, Good, kan hoofsaaklik die steun werf van kiesers wat nog nie weet vir wie hulle gaan stem nie,.
Nehawu bly oor 5 300 poste
“Die openbare gesondheidsektor gaan die ergste onder personeeltekort gebuk.”
Steenhuisen wen eerste ronde teen KZN DA-leierskap
Steenhuisen bevind hom tans op drie fronte in stryd met die KwaZulu-Natalse DA-leierskap.
Nóg klagtes kom teen BLF-leier
“Geen politieke leier wat met trots op ʼn verhoog aankondig dat mense vermoor sal word, moet naby aan ʼn magsposisie toegelaat word nie.”
Lang herstelpad wag op tienerseun ná slangbyt
“Die herstelpad gaan lank en pynlik wees.”
Die wêreld in foto’s – 10 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Man se stryd vir vrou wat wéér op nierskenking wag
Hy het in 2012 een van sy niere aan haar geskenk. Maar twee jaar later het haar liggaam dié nier begin verwerp.
Kinders ‘is voorgesê’ om teen wag te getuig, hoor hof
Die verdediging meen daar is wesenlike teenstrydighede deur getuies wat die hof in ag moet neem.
Mashaba wil met nuwe NVG-hoof vergader
Dit word beweer dat die Nasionale Vervolgingsgesag sekere vervolgbare sake wat die stad aan hulle stuur, bloot laat vaar.
Vier steeds soek ná plaasaanval op pa en seun
Die 56-jarige boer, sy 85-jarige pa en werkers was op die plaas doenig toe vier gewapende mans skielik verskyn het en vuurwapens op hulle gerig het.
BLF-president verkla oor ‘haatspraak’
Mngxitama se uitlatings is “blatante haatspraak en aanhitsing van geweld”.
Raaiselbeeld van skrootwerf gered
“Ek het met die ouens van die skrootwerf gepraat en gevra dat hulle dit opsy hou en dit toe vanoggend gaan haal.”