Teen die tyd dat die SAL om 07:00 ʼn ingenieur van Johannesburg af Durban toe gevlieg het, was tien vlugte reeds vertraag.
Nuuskommentaar: Sien jou in die hof … of dalk die tronk
Staatskaping word nou deur ’n kommissie ondersoek, maar die ontrafeling gaan tyd vat. Intussen is daar ’n groeiende ongeduld by die publiek oor hoekom die oranje oorpakke nog nie op groot skaal uitgedeel word nie.
Afleggings: Mantashe ontevrede oor mynmaatskappy se benadering
Gold Fields wil ongeveer 1 100 werknemers en 400 kontrakteurs by sy South Deep-myn in Gauteng aflê ná voortgesette verliese die afgelope vyf jaar.
Manyi kap na ‘hoofstroommedia’ voor Zondo-kommissie
Manyi het gesê daar is niks nuuts daaraan dat mense “nuwe dinge” omarm nie soos The New Age-koerant wat volgens hom “anders” was en nie “deurspek met onakkuraathede” nie.
Polisieman ook dood ná hy vrou, swaer vermoor
“Die voorval is ingewikkeld aangesien die skieter ʼn polisielid was.”
Skokontdekking toe metrobeamptes afleweringswa voorkeer
“Die beseerde, wat gesukkel het om asem te haal en wie se gesig opgeswel was, het vertel sy nagmerrie het twee weke gelede begin.”
ANC in hof oor wantroue-mosie teen Solly
Die ANC sê nou hy het ondersteuning vir sy mosie uit ander partye, waaronder die DA, gewerf en wil daarom hê die mosie moet deur ʼn geheime stemproses beslis word.
Eskom sê oor moontlikheid vir beurtkrag
Eskom het Maandag sy verwagting gedeel oor die moontlikheid dat beurtkrag dié week toegepas sal moet word, nadat betogers Maandag die pad versper het wat gebruik moet word om steenkool na die Hendrina-kragstasie te neem.
11 binne week in selfde woongebied vermoor
Sommige inwoners het van hul huise gevlug, terwyl ander sê hulle leef in vrees.
Manyi verdedig steun aan Guptas se koerant
Die voormalige hoof van die regering se kommunikasie-en-inligtingstelsel (GCIS), Mzwanele (Jimmy) Manyi, het sy steun aan die dagblad The New Age (TNA) verdedig en gesê…
Baaise man het wel sy vrou doodgeslaan
Die paartjie was 16 jaar lank getroud, maar volgens Schoeman het hul verhouding blykbaar begin verbrokkel nadat Marilyn ʼn klag van seksuele aanranding teen haar skoonpa aanhangig gemaak het.
Mynmanne van groot bedrog beskuldig
Die SAID het nagenoeg R1,9 miljoen verloor weens die beskuldigde se onwettige bedrywighede.”
145 walvisse strand in Nieu-Seeland, helfte geskiet
“Die afgeleë ligging, die afwesigheid van nabygeleë personeel en die walvisse se verslegtende toestand het beteken die menslikste uitweg was genadedood.”
AfriForum se aansoek teen grondgrypverslag uitgestel
“Wat ook al die uitslag is, dis maar net een veldslag in ʼn baie lang stryd teen onteiening sonder vergoeding.”
Drie gesoek wat uit polisiesel ontsnap
Die drie het Saterdag ontsnap saam met nog twee verdagtes, wat later aangekeer is in hul wegkruipplek in Justicia, naby Hazyview.
Moyane loop ʼn bloutjie in grondwethof
Oudpres. Jacob Zuma het Moyane se aansoek gesteun.
Die wêreld in foto’s – 26 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
‘Molesteerder’ het haar laat modelleer, getuig leerder
“Ek sê Mkhulu jok,” het sy teruggekap. “Hy kan die hele skool vra.”
Drama in hof toe polisieman glo losbrand
ʼn Durbanse polisieman het na bewering sy vrou en swaer in die Durbanse landdroshof doodgeskiet en toe sy vuurwapen op homself gerig om glo sy…
Video: Woede oor ma wat glo kind laat steel
“Om hulle te leer steel sal hulle in die tronk of ses voet onder die grond laat beland.”