“Carli het ʼn pad wat sy moet stap. As hierdie die laaste paar treë is wat sy moet gee, dan moet ons dit vir haar gemaklik maak.”
Foto’s: Knysna-brande ʼn jaar later
’n Jaar nadat Madré, Tony en jong Michael Johnston in die verwoestende Knysna-brande dood is, het van hul familielede op die plek bymekaargekom waar hul liggame gevind is.
Vermiste Bloem-vrou is met wapen weg
Die vermiste Natasha Mans (41), ma van die 15-jarige Noeline Koekemoer wat in April 2015 in haar ouerhuis in Bloemfontein wreed verkrag en vermoor is, het glo ʼn vuurwapen by haar gehad toe sy verdwyn het.
Parys-boere: Verhoor verloop nou só
Die datum wanneer die strafregtelike verhoor sal voortgaan is ook bekend gemaak.
Die wêreld in foto’s – 8 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Busbestuurder kritiek ná ses skote
Die voorval het plaasgevind net toe die busbestuurder die depot wou binnegaan.
‘Hof skep verwarring oor vuurwapens’
“Die hoë voorkoms van geweldsmisdade soos roof, kapings en roof by woonhuise in Suid-Afrika laat die publiek geen keuse nie as om hulself te bewapen vir beskerming.”
Zuma buite hof: ‘Moenie my uitlok nie’
Oudpres. Jacob Zuma het gedreig om korrupte politici te ontmasker “wat voortgaan om sy naam te gebruik om politieke invloed” te kry.
‘Spook-hospitaal’ gaan ‘selfde kos om te herbou’
Die bedrag wat begroot is om die hospitaal te sloop is as ʼn “absolute vermorsing van belastingbetalers se geld” beskryf.
Rugbyspeler hou aan hoop twee jaar ná gru-botsing
“Ek was iemand wat altyd alles self gedoen het, en vir geen mens iets gevra het nie.”
Zuma verskyn weer vlugtig in hof
Die staat het Vrydag in die hooggeregshof in Durban gesê hy is gereed om voort te gaan met die saak teen oudpres. Jacob Zuma en dat die verdediging die saak laat sloer.
Vliegtuigongeluk: DNS-toetse dalk nodig weens verminkte liggame
Familie en vriende sal Vrydag poog om hul geliefdes te identifiseer.
Baba sterf by kleuterskool: Lykskouing afgehandel
“Nou fokus ons eers om die seer te verwerk en die begrafnisreëlings te tref.”
Patoloog hou vol Susan het gehang
“Ek kan nie insien dat dit ʼn objektiewe waarneming is dat die persoon versmoor is nie.”
Boer probeer dán weer borgtog kry
Frik Muller word daarvan beskuldig dat hy in Maart na bewering met ʼn trekker teen die huis van Hylton Levendal, ʼn voormalige plaaswerker, vasgery het.
ANC-hoë geskors ná Ramaphosa-opmerking
Die ANC het vroeër daarop gewys dat daar ʼn toename in verbale aanvalle en beledigings teenoor ANC-leiers, veral Ramaphosa, is.
Polisiegeneraal sterf in gru-botsing
In ʼn afsonderlike voorval is twee mense in ʼn fratsongeluk dood toe ʼn vragmotor se sleepwa afgehaak het.
Tekenprent: Guns N’ Roses op pad na SA
Die Amerikaanse rockgroep Guns N’ Roses besoek Suid-Afrika einde vanjaar vir die eerste keer sedert die groep se ontstaan met ʼn enkeloptrede.
Nuuskommentaar: Ramaphosa by AB-eeufees – gaan die Afrikaner homself weggooi?
Gaan die deur tussen die Afrikaner en pres. Cyril Ramaphosa, wat hy luidens ’n mediaberig na die Afrikaner se harte oopgeskop het, kan oop bly? Of gaan ’n skeptiese groep Afrikaners sake verongeluk?
Oudpolisiehoof steeds in die sop
“Die uitspraak is nie ʼn vryspreking nie en sal binnekort weer op die hofrol wees.”