Te midde van wye bespiegeling oor of die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, Suid-Afrika verlaat het of nie, het die Suid-Afrikaanse departement van polisie uiteindelik hul stilte oor die saak verbreek.
Wantrouemosie: LP’s se stemme ‘onmoontlik om te bepaal’
Die parlement het Woensdag gereageer op berigte dat die regerende party ANC-LP’s wat verlede week saam met opposisiepartye vir die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma gestem het, wil dissiplineer.
SA student sterf in Kuba
ʼn Derdejaar mediese student van Suid-Afrika is Dinsdag in Havana in Kuba dood aangetref.
Verdagte vas ná premier doodsdreigemente kry
ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met SMS-doodsdreigemente wat aan Supra Mahumapelo, Noordwes se premier, gestuur is.
[Video] Motoriste trek man vas wat wil wegjaag ná ongeluk
Drie motoriste het Dinsdag saamgewerk om ʼn man te help aankeer wat van ʼn ongelukstoneel op die N1-snelweg in Centurion probeer vlug het.
Pandjieswinkels floreer in Pretoria
Dit is swaar vir mense om van hul goed afskeid te neem.
Obama se Mandela-twiet nou gewildste
ʼn Twiet van die voormalige Amerikaanse president Barack Obama waarin hy oudpres. Nelson Mandela aanhaal, is nou die mees gewilde twiet op dié sosialemediaplatform.
Grace Mugabe pleit glo vir diplomatieke immuniteit
Die presidentsvrou was na bewering in Suid-Afrika om mediese behandeling te ontvang.
Akteur wat James Bond in nuwe 007-fliek gaan speel bekend
Ná maande se spekulasie oor wie James Bond in die nuwe 007-fliek gaan vertolk, is dié gerugte uiteindelik in die kiem gesmoor.
Skok ná koelbloedige moord op egpaar
“Ons vermoed dat die aanvallers reeds Saterdagaand die vleis in die erf ingegooi het met die hoop dat die honde dit sal eet. Sondag het hulle toe in die huis ingegaan.”
Wending in saak van man wat aanvaller doodsteek
‘Gavin Wingrave (51), die sakeman van Mpumalanga, het stilgehou om na die skade aan die voertuig te kyk toe die man hom na bewering aangeval en met ʼn klip probeer slaan het.’
Man bedrieg POF glo uit miljoene
“Hy het beweer dat hy ernstige beserings in ʼn motorongeluk opgedoen het en gevolglik ʼn parapleeg is.”
Twee vas ná ongeluk met gekaapte voertuig
Twee vermeende kapers sal na verwagting Woensdag in die Pretoria-landdroshof verskyn nadat hulle na bewering ʼn vrou se voertuig naby ʼn hospitaal gekaap het voordat hulle daarmee in ʼn ongeluk betrokke was.
Jagter deur olifant vertrap
Die olifant het glo skielik op die man afgepyl.
Sewe vas vir vlaag motorfietsdiefstalle in Pretoria
“Nadat hulle ʼn spesifieke huis identifiseer het, sou hulle later in die aand terugkeer, die honde vergiftig om toegang te verkry en dan die motorfiets steel.”
Man in hof ná moord op SA vrou in Mauritius
ʼn Veiligheidswag van die behuisingskompleks waar Lara Rijs (34) in Mauritius gewoon het, het Dinsdag in die hof verskyn op aanklag van moord.
Grace Mugabe glo steeds in SA
“Ek probeer sterk wees. Alles is net baie oorweldigend.”
Nuuskommentaar: Behou geloof vir beter toekoms
Die uitdaging om die land van grootskaalse korrupsie tot op die hoogste vlak te suiwer, raak al taaier namate diegene wat korrupsie omarm, meer en meer tyd kry om hul posisies te verskans.
Wildtuinbesoekers moet ID’s wys
Die bestuur van die Krugerwildtuin het besoekers gewaarsku dat hy binnekort ʼn bykomende toegangsbeheerstelsel by sy hoofhekke in werking gaan stel.
Duisende gestrand weens taxi-staking
Duisende pendelaars is Woensdagoggend gestrand gelaat nadat Metrorail sy bedrywighede gestaak het as gevolg van die voortslepende staking van taxi-operateurs.