Die Pan Africanist Congress (PAC) het Dinsdag gesê hulle versoek dat 16 Augustus, die dag waarop 34 stakende mynwerkers in 2012 by Lonmin se Marikana-myn in Noordwes deur polisielede doodgeskiet en talle ander beseer is, ʼn nasionale vakansiedag moet word.
‘Faith Muthambi moet gedagvaar word’
LP’s van die portefeuljekomitee oor staatsdiens en administrasie het besluit om minister Faith Muthambi te dagvaar, nadat sy Dinsdag nie by ʼn parlementêre vergadering opgedaag het nie.
Brandstigting tydens Noordwes-betoging
Twee vragmotors en ʼn paneelwa is tydens ʼn betoging in Majakaneng, Noordwes, aan die brand gesteek, het die polisie Dinsdag gesê.
Ellispark stel ondersoek in ná beweerde rassevoorval
Ellispark-stadion het in ʼn verklaring gesê hy stel ondersoek in ná ʼn onderonsie tussen ʼn groep toeskouers Saterdag ná die Curriebeker-wedstryd tussen die Leeus en die Haaie.
Man voor vrou vermoor; twee in hof
“Kleynhans het probeer om sy vrou te beskerm en het teen die verdagtes baklei, maar hy is verskeie kere gesteek.”
Nog ʼn styging in brandstofpryse verwag
“Brandstofverbruikers kan hulself staal om vanaf September hul hand nog dieper in die sak te moet druk.”
Twee in hof ná NVG-inbraak
Twee verdagtes het Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn in verband met verlede maand se inbraak by die direkteur van openbare vervolging vir Gauteng-Noord se kantoor in Pretoria.
Hlaudi daag nie op vir hofverrigtinge
Motsoeneng het geen duidelike rede aangevoer oor hoekom hy nie die hofverrigtinge bygewoon het nie.
Big Ben vir jare lank stil
Die bekende Big Ben-kloktoring in Londen sal van volgende week af vir ’n paar jaar stil wees.
Modderstorting: Dodetal styg skerp
Daar word gevrees dat die dodetal nog verder kan styg.
[Video] Leerling glo by Hoërskool Parys aangerand
“Dit is baie sleg vir die skool, die gemeenskap en onderwys in geheel.”
‘Dit voel of ek my kind weer moet begrawe’
Die ma van wyle Corné Hale wat in 2011 dood is, is gebroke nadat die man wat van Corné se dood aangekla is Maandag in die Bellville-streekhof vrygespreek is.
Ma ‘sien wonderwerke gebeur’ ná seun se gru-ongeluk
Christo Reyneke, die 19-jarige student wat op 28 Junie in ʼn erge botsing op die N12 buite Wolmaransstad in Noordwes betrokke was, is weke later steeds in ʼn koma.
Man gevonnis ná moord op sakeman
Ignat Oosthuizen (30) is ten aanskoue van sy vrou vermoor.
Grace Mugabe vandag nog in hof
Die 20-jarige Gabriella Engels het aanklagte van aanranding teen Mugabe aanhangig gemaak.
Pta-vrou sterk aan ná weermaglid haar glo skiet
Johan Harmse, haar verloofde, het ʼn Go Pro-kamera aan sy valhelm gehad, dit aangeskakel en die voertuig agterna gesit.
[Video] Egpaar fnuik kapers danksy hondjies
“Toe ek die motor tot stilstand hoor kom agter my en die mans met wapens sien, het ek geweet hulle wil kaap. Ek moes besluit of ek my hondjies wil gryp en of ek in die motor wil spring, maar daar was nie tyd om hulle te gryp nie. Ek het net ingespring en geskree: ‘Go, go, go!’”
Hof sê oor OB se aanbevelings vir Reserwebank
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdagoggend uitspraak gelewer oor die openbare beskermer (OB) se aanbeveling dat die Grondwet verander moet word om die mandaat van die Suid-Afrikaanse Reserwebank te wysig.
Man vas vir Pringlebaai-moord
Die oorledene se uitgebrande voertuig is later ongeveer 30 km vanaf die huis gevind.
Vrou dood in huis gevind
ʼn 53-jarige vrou van Pringlebaai in die Wes-Kaap is Maandagoggend dood in haar huis gevind.