‘n Bestuurder van ’n vragmotor wat olie vervoer, het ’n noue ontkoming gehad toe die vragmotor aan die brand geslaan het ná hy glo beheer verloor het daaroor.
Reusedwelmvonds by OR Tambo
Twee van die verdagtes is werknemers van die lughawe. ’n Ander man het efedrien in motoroliefilters versteek.
Dodetal styg ná bakkie-ongeluk
Die dodetal het gestyg in die bakkie-ongeluk wat Vrydag die lewe van vyf mense geëis het.
‘Sekuriteitsbreuk’ by Mededingingskommissie
Die Mededingingskommissie het Saterdag gesê daar was ʼn “sekuriteitsbreuk” by sy kantoor in Pretoria vroeër die week.
Nóg twee leeus gestroop
“Albei leeus se koppe en pote is verwyder. Een van die leeus se borskas is ook oopgesny.”
Tiener vas ná skok-video
WAARSKUWING: Die video onderaan die berig is gewelddadig van aard en mag sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Boer vas ná ‘aanvaller’ sterf
ʼn 51-jarige boer is in hegtenis geneem nadat hy Vrydag na bewering ʼn man uit selfverdediging doodgemaak het.
Vrou voor verloofde geskiet
Pretoria – “Die weermaglid het bloot net sy deur oopgemaak, ’n pistool reguit in haar bors gedruk en haar ten aanskoue van haar verloofde en ander motoriste geskiet.”
Jong Pta-verliefdes sterf saam op motorfiets
Lezette se laaste inskrywing op Facebook was Vrydag aan Zhaan gerig: “I have found my happy ever after, love you vrek mal my lief”.
Vyf sterf in bakkie-ongeluk
Vyf mense, onder wie vier vroue en ʼn man, is op slag dood.
Vrou met renosterhorings by lughawe betrap
ʼn Vermeende renosterhoringsmokkelaar is vandeesweek by die OR Tambo-lughawe in Gauteng in hegtenis geneem.
Moody’s: Gradering bly voorlopig
Die graderingsmaatskappy Moody’s het toe nié Vrydag ʼn graderingbesluit oor Suid-Afrika bekend gemaak nie.
Arbeidshof sê oor 10111-staking
Die arbeidshof het Vrydag uitspraak gelewer in ʼn die polisiebestuur se aansoek om onwettige optrede deur stakende 10111-operateurs te voorkom.
Oorwinning vir polisieman met posttraumatiese stresversteuring
“Posttraumatiese stresversteuring is in 2014 by sers. Armand Gerber gediagnoseer nadat hy ʼn traumatiese insident ervaar het terwyl hy aan diens was.”
Bloem-veespekulant vas vir veediefstal
Reinhardt Verster, ʼn 34-jarige veespekulant van Bloemfontein, is in hegtenis geneem in verband met veediefstal.
Man kritiek ná hy kind glo doodry
ʼn 34-jarige man is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy na bewering ʼn vierjarige meisie doodgery het
Drie nou vas oor moorde
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op vier mense.
Drie beseer in helikopter-ongeluk
Drie mense is beseer nadat ʼn helikopter Vrydagoggend in Limpopo neergestort het.
Bejaardes by sorgsentrum beroof
“Die verdagtes was gewapen met ʼn mes en ʼn skroewedraaier en het die opsigter oorweldig toe sy hulle probeer keer het.”
Johann Botha: Beskuldigdes in hof
Die drie is glo op kringtelevisiebeeldmateriaal betrap waar hulle die misdaad pleeg en met ʼn groot hoeveelheid geld van die toneel vlug.