Volgens Van Huyssteen is twee van die kinders ernstig beseer.
Samwu-lede ruk môre op na dié munisipaliteit
Mohale het verder aangedui dat lede vir ʼn onbepaalde tyd elke dag van 07:30 sal betoog in die parkeergebied van die munisipaliteit.
LUR kritiseer Manana skerp ná aanranding
“Niemand het die reg om vroue te mishandel nie, ongeag hul status in die samelewing – selfs al word hulle net in geringe mate uitgetart.”
Aardbewing tref China; dodetal kan styg
Volgens berigte is minstens 19 mense dood, maar die dodetal sal na verwagting aansienlik styg.
[Foto’s] Brug stort ineen, snelweg vir só lank gesluit
Die brug is in 1978 opgerig en is al geruime tyd nie meer in gebruik nie.
Outistiese seun (9) kry spyker in die kop in boelie-aanval
Romeo Smith, ʼn outistiese seun, is met ʼn spyker in sy kop gelaat nadat ʼn groep boelies hom aangeval het op pad huis toe.
DA wil parlement ontbind, vroeë verkiesings hou
Mmusi Maimane, DA-leier, het Woensdag tydens ʼn perskonferensie dié uitlatings gemaak. Die mosie sal na verwagting Donderdag voorgehou word.
Legendariese countrysanger sterf
Dié sanger van bekende liedjies soos “Rhinestone Cowboy” het lank teen Alzheimer se siekte geveg.
Nuuskommentaar: Zuma en die vyfdekolonners
Die naelskraapse oorwinning van die ANC in gister se mosie van wantroue in die president kan baie maklik erg boemerang. Maar nou kan die ANC werklik niemand behalwe homself blameer nie nadat die geheime stemming ’n vrye keuse moontlik gemaak het – ’n keuse wat verskeie ANC-LP’s uitgeoefen het. Ten slotte word, in die lig van Vrouedag, gekyk hoe gister se gebeure vroue se kanse raak om as opvolger vir Zuma verkies te word – eers as president van die ANC (komende Desember) en as staatspresident (2019 op die laaste).
Dít is nodig om Zuma verantwoordbaar te hou
Verskeie organisasies het sedert die uitslag van die mosie van wantroue Dinsdagaand bekend gemaak is, hul kommer en teleurstelling oor die uitkoms daarvan uitgespreek.
Twee brand dood in botsing
Die liggame van ʼn man en ʼn vrou is in die uitgebrande motor aangetref.
Mosie se uitslag gee ‘ware hoop’ vir 2019
“Dit is ʼn duidelike bevestiging van die ernstige verdeeldheid binne die ANC en is beslis die begin van verdere verbrokkeling en faksievorming.”
Voetgangersbrug op N3 stort ineen
Meganiese toerusting moes gebruik word om beseerdes, onder wie ʼn 7-jarige meisie, uit ʼn vragmotor te bevry.
‘Uitslag van mosie is doodsklok vir ANC’
“Die ANC ondersteun nog steeds vir Zuma omdat hy nie ʼn afwyking in die ANC is nie, hy is die norm. Jacob Zuma is die manifestasie van wat die ANC geword het – ʼn giftige mengsel van korrupsie, baantjies vir boeties en nepotisme.”
Nuwe wending in soektog na man wat 31 jaar vermis is
ʼn Nuwe wending het Dinsdag aan die lig gekom in die soektog na Dennis Haynes, die man van Bloemfontein wat 31 jaar gelede spoorloos verdwyn het.
Eienaar restaurant kwyt ná video
“Hierdie situasie is aaklig en ons aanvaar nie die gedrag wat in die video gesien kan word nie.”
ANC-LP’s staan agter Zuma
Ten spyte van intensiewe pogings deur opposisiepartye om ondersteuning vir die DA se mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma te werf, het die ANC Dinsdag weer eens met ʼn meerderheid die mosie laat misluk.
KFC-voorval: ‘Almal sien net een kant’
Die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar verlede week by ʼn KFC-restaurant in Pretoria, staan nou op ʼn swaarder aanklag tereg.
Vrou terug in hof oor k-woord
Die Gelykheidshof het in Junie beslis Vicki Momberg moet konst. Clement Mkhondo R100 000-skadevergoeding betaal.
Die wêreld in foto’s – 8 Augustus 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.