“Die boer het teruggeskiet en die onbekende man is doodgeskiet.”
Paneelwa ploeg in bushaltes in tydens moontlike terreuraanval
Dié aanval volg kort nadat twee ander terreuraanvalle Europa verlede week geruk het.
Walvis by Kleinmond gered
Die NSRI in Hermanus is ontbied nadat verskeie mense gesien het hoe die walvis tussen Palmiet en Kleinmond in boeie en toue verstrengel geraak het.
Vrou vermoor oor sy glo nie welkom is nie
“Daar het glo ʼn argument ontstaan omdat die slagoffer blykbaar nie welkom was in die motor nie.”
Man vas ná koeël meisie (12) in kop tref
Die meisie het glo voor haar huis gesit toe sy geskiet is.
Klante, werkers by McDonald’s in Pta beroof
“Drie mans het die kitskosrestaurant binnegestorm en klante en personeel met vuurwapens aangehou.”
Ouers gewaarsku oor plasing by Gauteng-skole
Die Gautengse departement van onderwys het ouers Maandag gewaarsku dat meer as 70 000 leerders die risiko loop om hul plek in skole vir gr. 1 en gr. 8 volgende jaar te verloor.
Wit boere begin internasionale regsinisiatief teen Zimbabwe
“Sonder eiendomsreg en die oppergesag van die reg sal ons negatiewe trajek as ’n mislukte staat versnel.”
Guptas verkoop mediahuise vir miljoene
Die Gupta-familie se Oakbay Investments het Maandag aangekondig hy gaan sy aandele in die African News Network-nuuskanaal (ANN7) en The New Age-koerant (TNA) vir miljoene rande verkoop.
Eienaar van lodge dood gevind
Arno Niehaus (53), die eienaar van die Big Creek Guest Lodge naby Rustenburg in Noordwes, is Sondagoggend dood in sy woning by die lodge aangetref.
Pierre Spies finaal klaar met rugby: ‘Die beste is nog op pad’
“Ek kon aanhou rugby speel het, maar ek het besluit om my loopbaan te eindig omdat ek glo dis die regte tyd vir die volgende hoofstuk van my lewe. Daar is baie dinge wat my gemotiveer het om dié besluit te maak.”
Nuuskommentaar: Grace nie al disGrace in dié verhaal
Hoe die minister in haar wildste drome kon dink dat bedenklike diplomatieke immuniteit aan Grace enigiets anders as disGrace vir die land sou inhou, sal net sy (en diegene wat druk op haar geplaas het) weet.
Polisiekaptein, nog 4 vas oor ‘stropery’
ʼn Polisiekaptein, ʼn plaasbestuurder en nog drie mans is in Limpopo in hegtenis geneem op aanklagte wat met wildstropery verband hou.
10 vermis ná skepe bots
Tien bemanningslede word vermis nadat ’n Amerikaanse oorlogskip teen ’n olietenker gebots het.
Vyfjarige tydens huisroof geskiet
ʼn Vyfjarige meisie is Sondag in die vroeë oggendure tydens ʼn huisroof aan die Oos-Rand geskiet.
‘Geen ouer moet bang wees om sy kind skool toe te stuur nie’
ʼn Ontstellende video doen tans die ronde op sosiale media wat wys hoe ʼn groep leerders ernstige dade van geweld pleeg en mekaar op die skoolterrein aanval.
Dodelike naweek op SA paaie
Minstens 36 mense is oor die naweek in afsonderlike gru-ongelukke op die land se paaie dood.
Hanekom ook dalk die deur gewys
ANC-LP Derek Hanekom kan dalk binnekort sy pos as voorsitter van die party se Nasionale Dissiplinêre Komitee (NDK) kwyt wees.
Rolstoel-daggasmous vasgetrek
“Hy het letterlik bo-op die dwelms gesit.”
Grace Mugabe: ‘Die laaste woord is nie gespreek nie’
“Die stryd om geregtigheid in Zimbabwe, asook die stryd om geregtigheid vir mej. Engels, sal voortgesit word totdat dit gewen is.”