Die meisies kan op die video gesien word waar hulle in hul skoolklere vertel dat hulle een aand sonder kos buite die kinderhuis moes slaap. Hulle beweer ander kinders het hulle “deur die tralies” probeer kos gee en dat dié kinders toe ook gestraf is.
Misdaadkrisis in SA lok honderde na veiligheidsberaad
“Ons sal beter slaap as ons beter as misdaadbendes georganiseer is. Die goue driehoek is van groot waarde om geweld beter te voorkom.”
Frik du Preez herstel goed ná hartaanval
Frik du Preez, die rugbylegende en voormalige Springbokslot, is goed aan’t herstel ná sy hartaanval Donderdag.
Lyke in stroom gevind
Volgens die polisie het albei mans bytmerke aan hul koppe, nekke en ledemate gehad.
Drie sterf, 7 beseer toe voertuig omslaan
“Die vragmotorbestuurder is onmiddellik in hegtenis geneem.”
Pastoor ‘is getraumatiseerd’, hoor hof
“Hulle het my gegryp en uit die toilethokkie gedwing. Vier of vyf mans het die badkamer binnegekom en my gestamp. Ek was bang en niemand het my regte aan my verduidelik nie.”
Drie vas oor heroïen van R100 m.
Die polisiewoordvoerder het gesê die voertuig is op unieke wyse aangepas om die dwelms te vervoer.
Frik du Preez kry hartaanval
“Hy het uitgestap, want iemand sou vir hom iets bring, en toe val hy.”
Moshje kry ʼn huis ná plaasmoord
Moshje, die hond wat ʼn nuwe eienaar moes kry nadat sy eienaar tydens ʼn plaasaanval vermoor is, het ʼn huis gekry.
Piet Botha geopereer ná val
“Ek wou van die verhoog af klim omdat ek nie lekker gevoel het nie en toe val ek.”
‘Sluipmoorde’-saak: Hof hoor van plan
Ramosebudi het glo op 29 November sy eerste brief geskryf aan ʼn voormalige werknemer van Anglo American waarin hy glo R60 miljoen versoek het om 19 hoëprofiel-Suid-Afrikaners te vermoor.
Toneel besoek waar seun glo ma vermoor
Hy het glo daarna haar liggaam met ʼn voertuig ʼn paar kilometer ver gesleep en haar in die bosse gelos.
Pasgebore baba binne toilet gelos
ʼn Pasgebore babadogtertjie is Vrydagoggend binne ʼn toilet in die kleedkamers van ‘n winkelsentrum gevind.
Coligny-moordsaak: Twee hoor dan oor borgtog
Pieter Doorewaard (26) en Phillip Schutte (34) se borgtogaansoek is Vrydag in die Coligny-landdroshof in Noordwes voortgesit.
Parys-boere: Hof hoor oor oorledenes se beserings
Hy het getuig die klere was nat, vermoedelik van water, en daar was ook bloed aan een van die verdagtes se klere.
Polisie ondersoek premier se bloulig-ongeluk
Die Mpumalanga-polisie het bevestig ʼn ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn voetganger Donderdagoggend deur die konvooi van die provinsie se premier, David Mabuza, doodgery is.
SA student verdrink in Mosambiek
“Dit moet bitter wees vir ʼn ouer om die smart te ervaar soos met die verlies van ʼn kind.”
Publiek en sakelui pak kragreus in hof
Vertoë deur ’n reeks ander partye, hoofsaaklik sakeondernemings wat nadelig deur kragonderbrekings geraak word, is ook deur die Noord-Gautengse hooggeregshof aangehoor.
Julius Malema weer in hof
Julius Malema, leier van die EFF, het Vrydag weer in die hof verskyn en kort daarna voortgegaan met uitsprake wat juis tot sy hofverskynings gelei het.
‘Diewe’ probeer beampte met ‘plan’ fnuik
Twee vermeende diewe het Donderdag hul rieme in die ooste van Pretoria styfgeloop toe hulle probeer het om ʼn veiligheidsbeampte te fnuik.