“Die paramedici het die vragmotor aan die kant van die pad aangetref. Die trein het ’n entjie weg tot stilstand gekom,” het Meiring verduidelik.
Paramedici vind lyk in veld
Paramedici het Donderdagmiddag op pad na ʼn noodgeval op ʼn man se liggaam in ʼn veld in Milnerton in Kaapstad afgekom.
Panayiotou-moordsaak: Aansoek gebring om 2 te laat vryspreek
“Daar is geen moontlikheid dat ʼn redelike mens, wat versigtig optree, vir Nenembe en Sibeko kan skuldig bevind nie. Hulle name is nog skaars genoem in hierdie verhoor.”
Regering bou huis vir Coligny-seun se familie
“Ons koop hulle nie om nie, ons is in ʼn proses van genesing,” het Daniel Buthelezi, burgemeester van die munisipaliteit, by ʼn seremonie gesê.
Motorfietsryer sterf ná kar en trok hom tref
ʼn Motorfietsryer is Donderdag dood nadat hy eers deur ʼn voertuig en toe deur ʼn vragmotor op die N3-snelweg in Johannesburg getref is.
Familie blameer skokgebeure vir joernalis se dood
“Die mense naaste aan haar glo haar toestand is vererger, of selfs veroorsaak, deur die gebeure oor die afgelope jaar.”
SAUK 8-joernalis Suna Venter oorlede
Suna Venter, een van die sogenaamde SAUK 8-joernaliste, is oorlede.
Koffiefontein-moorde: Polisie loof groot beloning uit
Die Vrystaatse polisie het ʼn groot beloning uitgeloof nadat twee polisiebeamptes deur die loop van Woensdagaand by die Koffiefontein-polisiestasie doodgeskiet is.
Wes-Kaapse man dood in tref-en-trap
“Ons paramedici het die man aangetref waar hy in die middel van die pad lê,” het Meiring gesê.
ANC vat weer Mogale City
Die ANC is weer aan stuur van Mogale City in Krugersdorp aan die Wes-Rand nadat hul speaker, Patrick Naga Lipudi, Woensdagaand as die uitvoerende burgemeester verkies is.
Polisie kom onverwags op kapingsituasie af
“Die polisiebeamptes het ondersoek ingestel en agtergekom dat twee mans in die voertuig deur drie ander mans met ʼn vuurwapen aangehou word.”
[Foto’s] Man (77) trap in sloot, val meters ver
“Die man het glo langs die pad geloop toe hy per ongeluk in die sloot getrap en toe meters ver geval het.”
Ondersoek gevra oor ‘skoonmakers wat lykskouings doen’
Die minister het ʼn beroep op almal betrokke gedoen om met die kantoor van die gesondheidsombudsman saam te werk aangesien “die land die waarheid wil weet”.
Wêreldliggaam gaan glo SA kwessies ondersoek
“ʼn Mosie is aanvaar om ondersoek in te stel na onder meer vergrype van die ANC-regering oor ʼn wye spektrum, asook oor gruweldade teen plaasboere.”
Voëlgriep: Derduisende hoenders van kant gemaak
Nagenoeg 260 000 hoenders is sedert die uitbreking van voëlgriep by twee plase in Mpumalanga en een in die Vrystaat van kant gemaak om die verspreiding van dié hoogs aansteeklike H5N8-voëlgriepvirus te voorkom.
100 klagtes ingedien oor haatspraak, rassisme op sosiale media
“Ons het die publiek uitgenooi om skermgrepe van haatspraak, rassisme en aanhitsing tot geweld aan ons te stuur. Die reaksie was oorweldigend.”
Polisiemanne by Koffiefontein-stasie doodgeskiet
“Toe polisiebeamptes wat op patrollie was omstreeks 04:00 vanoggend teruggekeer het na die stasie, het hulle hul kollegas se liggame op die vloer van die kliëntedienskantoor aangetref.”
Departement betaal toelaes aan NRO’s
Gwen Ramokgopa, LUR vir gesondheid, het die aankondiging Woensdag tydens ʼn vergadering gemaak waar meer as 100 NRO-bestuurders en administrateurs teenwoordig was.
Paartjie in sop oor ‘liegstorie’
ʼn Paartjie van Limpopo is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ʼn liegstorie uitgedink het om die man se werkgewer om die bos te lei.
Drie vas ná betogers voertuig brand, winkels plunder
“Lede van die gemeenskap het na bewering die voertuig van ʼn vermeende veedief na die polisiestasie toe gesleep.”