“As jy genoeg lopies op die telbord het, kan die boulers vir jou die wedstryd wen,” het Graeme Smith aan die vooraand van die Proteas se toer na Australië gesê.
Foto’s: Lions maak dinge te warm vir Scarlets
Die Johannesburgers is nou vyfde op die Verenigde Rugbykampioenskap-punteleer. Maroela Media se GB Jordaan was op Ellispark om die aksie vas te vang.
Gholf: Ashleigh skitter in Australiese Ope
Ashleigh Buhai het vroeër vanjaar ook die Britse Ope vir vroue op St. Andrews in Skotland gewen.
Bulls swaai die septer in Pretoria
Cardiff het weliswaar verlede naweek die Sharks in Durban verinneweer, maar hulle het nou sleg tweede teen die Bulls gekom.
Blitsbokke steeds seweskonings
Dit was die Blitsbokke se tiende titel in Dubai sedert daar in 1999 die eerste keer meegeding is.
Stormers blus sommer vroeg Dragons se vuur
Die Walliese klub het egter amper die Kapenaars se partytjie in die tweede helfte met ʼn goeie terugvegpoging bederf.
Blitsbokke skakel Samoa uit
Die Blitsbokke se vermoë om kalm te bly, was weer een van die kenmerke van hul oorwinning.
Weke al g’n woord van Bulle se Nkosi
Die polisie is klaarblyklik reeds oor die situasie ingelig.
Fikse vriendskap gaan van krag tot krag
“Toe ons die pad saam met Willow Way Fitness begin stap het, het ons ooreengekom dat daar onderskeid tussen ons vriendskap en die besigheidsdinge getref sal word. Nou – ná amper twee jaar op ons reis as vennote – is ons steeds beste vriende.”
Blitsbokke skakel Samoa uit
Die Blitsbokke se vermoë om kalm te bly, was weer een van die kenmerke van hul oorwinning.
Labuschagne laat nie op hom wag nie
Marnus Labuschagne is nou deel van ʼn uitgelese groep spelers wat met ʼn dubbelhonderdtal en ʼn honderdtal in dieselfde toets spog.
Thriston se setwerk gee deurslag in SA Ope
Lawrence, wat in 2021 die Joburg Ope gewen het, asook die Europese Meesters in Augustus vanjaar, se setwerk was in die kol.
Sharks terug op wenpad teen Ospreys
Die oorwinning was die belangrikste. Die rits foute wat begaan is, die slordige spel wat soms opgedis is en die verkeerde besluite wat geneem is, kan sekerlik uitgestryk word.
Meer as helfte van Comrades-inskrywings al opgeraap
Inskrywings het Dinsdag geopen en duisende atlete het reeds gretig ingeskryf om hul plek in die wêreld se grootste, oudste en bekendste ultramarathon te verseker.
‘Bazball’ op opkikkers!
Engeland se kolwers het ʼn reusagtige eerstebeurttelling van 657 teen Pakistan opgestapel. Maar meer merkwaardig is die tempo waarteen hulle gekolf het.
Groot tennistoernooi onbepaald van die baan
Onvoldoende reëlings het heel waarskynlik die inisiatief vir eers gekelder met Tennis Suid-Afrika wat Dinsdag sy steun aan die toernooi onttrek het.
Laevelder neem voortou in SA ope
Die nuutgekroonde nuweling van die jaar Thriston Lawrence het Donderdag op Blair Atholl die spel van ’n gesoute kampioen opgedis.
‘Lekka’ – Rassie praat oor sosiale media
“As jy nie op hoogte van dinge bly nie kan ʼn speler se gedrag jou onkant betrap – bloot net omdat hy gelees het wat daar op sosiale media van hom gesê word.”
Marnus voeg daad by woord
Marnus Labuschagne het 204 lopies teen die Windies geslaan. Dit is meer lopies as wat die hele Protea-kolflys in hul beurte op Old Trafford (151 en 179) en die Oval (118 en 169) kon aanteken.
Willemse gee Nienaber ʼn klop op die skouer
“Slim, taai en lojaal” is net ʼn paar van die woorde wat Damian Willemse gebruik het om die Springbok-afrigter Jacques Nienaber te beskryf.