“Wanneer jy 150 nie uit is nie, is jou volgende mikpunt natuurlik 200 lopies.”
Gholf se bestes ding mee vir gesogte titels
Die room van plaaslike gholf en ’n tikkie meer as ʼn anderhalf dosyn van die wêreld se grootste sterre se visiere is van Donderdag af op twee uiters gesogte titels gerig.
Herschelle dink nie Proteas staan ʼn kans
“Ons beskik oor ʼn wonderlike boulaanval, maar om toetse en reekse te wen moet jy lopies op die telbord hê. Kan ons dit doen?”
Mening: Druk op Engelse rugbybase en Eddie ná swakste seisoen in 16 jaar
ʼn Mens moet jou glo nie in ʼn ander se leed verlustig nie, maar dit was darem lekker om te hoor hoe selfs Twickenham se skare hul span Saterdag ná die eindfluitjie uitgejou het!
Só vergelyk Nienaber met ander Bok-breiers
In sy 26 toetse aan die stuur van die Springbokke staan Jacques Nienaber se wenrekord op 61%. Lees hier hoe dit met ander afrigters soos Peter de Villiers en Rudolph Straeuli s’n vergelyk.
‘Norman moet waai’ – Woods
Tiger Woods het gister ’n wye reeks onderwerpe met die media bespreek en ook gesê sy beseerde regterbeen kniehalter al sy pogings om weer goeie gholf te speel.
Tiger al weer beseer
Volgens betroubare inligting het Woods die laaste weke so hard soos ooit geoefen om vir vandeesweek se Hero-toernooi gereed te wees.
Kaptein Quinny span sy Durbanse seile
As openingskolwer beskik Quinton de Kock oor die vermoë om T20-wedstryde vir sy span te wen. Nou het die Durban Super Giants hom as sy kaptein vir die SA20-toernooi aangewys.
Sharks en afrigter se paadjies skei
“Hierdie besluit is in die beste belang van die span geneem; veral met die oog op die pad vorentoe.”
Lions brul nou in die sewende plek
Die Sharks is tans die swakste Suid-Afrikaanse span op die Verenigde Rugbykampioenskap-punteleer.
Waar is Kurt-Lee, Eben of Frans?
Nie een Springbok het die kortlys vir die Autumn Nations-reeks se speler van die reeks gehaal nie.
Sharks maak skandes teen Cardiff
Wanneer dit die dag katte en honde reën en die veld en bal nat en glibberig is, moet ʼn rugbyspan daarby kan aanpas.
Kaapse avontuur ʼn ‘onvergeetlike’ ervaring
Plaaslike atlete soos Kerry-Ann Marshall en Daniël Claassen het gesorg dat die Suid-Afrikaanse vlag trots by die Kaapstadse ultra-veldwedloopbyeenkoms gewapper het.
Soete oorwinning vir jong Bradbury
Daniel Bradbury was voor die toernooi slegs 1 384ste op gholf se wêreldranglys en het eers ses dae voor die toernooi ʼn uitnodiging ontvang om op Houghton af te slaan.
Simon draai kolwers wéér deurmekaar
Die Protea-draaier het nou 14 paaltjies in ʼn plaaslike vierdaagse wedstryd vir die Titans geneem.
Eddie sê ‘sorrie’ ná nederlaag
“Ons het nie goed gespeel nie en ek vra om verskoning daarvoor – dit was my skuld.”
Skotse rugbyreus sterf op 52
Doddie Weir is in 2016 met motorneuronsiekte gediagnoseer, dieselfde siekte wat die legendariese Joost van der Westhuizen se lewe geëis het.
Nienaber loof Bokke se ‘fantastiese spanpoging’
“Die spelers was onder druk voor ʼn volgepakte Twickenham en hulle het beslis sterk gestaan.”
Fin raak kluts kwyt by 18de putjie
Saterdag op die Houghton-baan in Johannesburg was die 24-jarige Fin Sami Välikämi aanvanklik met een hou voor die Engelsman Daniel Bradbury.
Wallabies veg terug teen Wallis
Die Wallaby-rugbyafrigter, Dave Rennie, het Saterdag in Cardiff ʼn reddingsboei gekry wat hom na alle waarskynlikheid sy pos gaan laat behou.