Dié toernooi, die eerste van die nuwe seisoen se DP World Tour, is Vrydag deur reën en weerlig gepootjie.
VRK-rugby: Stormers laat waai in die wind teen Scarlets
Dit gaan ʼn baie spesiale vertoning deur ‘n spesiale span verg om die Stormers van hul Verenigde Rugbykampioenskapstroon te stamp.
Super Max gee sy spaarvarkie ook vlerke
Lewis Hamilton swaai sedert 2013 die septer op Forbes se lys van hoogsbetaalde F1-renjaers, maar Max Verstappen het hom vanjaar ook in dié resies verbygesteek.
‘Ruan is die toekoms’ – Jake
Volgens Jake White is dit lekker om ʼn speler soos Ruan Nortjé in sy groep te hê en hy is vol vertroue dat die jong slot in sy nuwe kapteinskaprol sal skitter.
Bradbury loop voor in Joburg Ope
Die weergode het Donderdagmiddag die laaste sê gehad toe dreigende weerlig verhoed het dat die eerste ronde van die Joburg Ope-gholftoernooi op Houghton voltooi kon word.
Doele en opskuddings in Katar
Die eerste week van die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Katar het reeds vir ’n rits opskuddings gesorg.
Rose wil teen Bokke blom
“Ons het die geleentheid om onsself teen die wêreldkampioenspan te meet en ons wil vir ʼn vuurwerkvertoning sorg.”
Archer in Kapenaars se aanvalskoker
Die blitsige Jofra Archer is deel van die MI Cape Town se SA20-planne. Hy sal ʼn gedugte boulkombinasie met Kagiso Rabada en Rashid Khan vorm.
Marx wil bordjies op Twickers verhang
Die Springbokke het in 2014 laas ʼn wedstryd op Twickenham gewen, terwyl die veglustige Malcolm Marx nog nooit in ʼn span was wat vir Engeland op hul tuisveld bloedneus kon gee nie.
Talle voëltjies by Joburg Ope verwag
Dit is die eerste keer dat die bekende Houghton-gholfbaan die Joburg Ope aanbied.
Oudspelers bevraagteken Rose se ingesteldheid
James Parson, voormalige kaptein van die Blues-rugbyspan, meen dat die Rose ʼn paniekaanval gekry het toe hulle die uitklophou teen die All Blacks moes plant.
Manie sorg vir kreatiewe spel
“Manie Libbok word net beter. Hy is al vir ongeveer agt weke deel van die Springbok-opset en ons is opgewonde om te sien wat hy op Twickenham kan doen.”
Lewis se ‘annus horribilis’ op die renbaan
Die Britse renjaer kon vir die eerste keer in sy loopbaan nie daarin slaag om heel voor op die wegspringrooster te staan, of ʼn wedren te wen nie.
Smit: Moeilik om vir Rassie te skerm
“Iets moet gedoen word – hy maak dinge moeilik vir sy span. Dit is nou baie makliker om nie van ons [die Springbokke] as ʼn rugbyspan te hou nie.”
Nienaber tevrede met Bok-diepte
Evan Roos is in die Springbokke se opdrafspan, terwyl Thomas du Toit, Marco van Staden en Canan Moodie hul stempel as impakspelers op die Twickenham-toets sal wil afdruk.
Wees versigtig vir Rose se dorings
Maro Itoje het ook geskerts dat die Springbokke se wedstrydplan baie voorspelbaar is.
Head, Warner slaan rook uit Engelse
Engeland het seker nog wingerdgriep van hul T20-Wêreldbekertriomf, want Australië is tans besig om klappe in die eendagkrieketreeks tussen die twee spanne uit te deel.
Rosberg besing Verstappen se lof
“Max het 146 punte meer as enigiemand anders op die jaerspunteleer en dit is beslis een van die beste individuele pogings wat ons waarskynlik ooit sal sien.”
Van der Flier bó, maar SA’ners vlieg ook
Volgens Wêreldrugby beskik Suid-Afrika oor die beste senterkombinasie op die internasionale verhoog.
McIIroy nou Europa se beste
Intussen is miljoene rand die afgelope naweek by Sun City vir Gary Player se kleuterskool naby Lanseria ingesamel.