“Ek dink die Bokke het geestelik sterker onder Rassie se leiding geword. Daar is egter nog min tyd voor die wêreldbeker,” sê dr. Henning Gericke.
My Matie, maar dit was goeie rugby
Daar was ’n hele paar bobaas-vertonings tydens gisteraand se Varsitybekerwedstryde.
Pollard en Papier ʼn kookwater-kombinasie
“Faf is nog ons eerste keuse vir skrumskakel, maar Pollard se kombinasie met Papier wérk.”
Bulls oordonder Stormers op Loftus
Die Bulls se grofgeskut het Saterdagaand ’n sterk waarskuwing aan die ander Suid-Afrikaanse spanne gestuur met ’n stewige vertoning teen die Stormers op Loftus Versfeld.
Sharks draf Sunwolves kaf
Die Sharks het hul Superrugby-veldtog Saterdag met ʼn indrukwekkende sege oor die Sunwolves in Singapoer begin.
Crusaders wen Blues net-net
Die Crusaders was met twee strafdrieë net-net baas oor die Blues.
Superrugby skop die naweek af!
Die 2019-Superrugbyseisoen begin die naweek in alle erns met al vier Suid-Afrikaanse spanne wat in aksie is.
Bulls kies span vir Stormers-wedstryd
Die Bulls het hul span vir die openingswedstryd van die Super-seisoen gekies.
Cheetahs gaan in Ierland hardloop
Die Toyota Cheetahs het hul groep bekend gemaak wat in Ierland en Wallis gaan speel.
Maties verrinneweer Ikeys
Drie wedstryde is gister in die FNB Varsitybeker gespeel. En dit was die Maties wat vir Ikeys in ’n Kaapse drieëfees ore aangesit het.
Sharks en Bulls gelykop ná fluitjie blaas
Die Bulls het die Sharks aanvanklik met twee punte in Ballito geklop, maar daar is agterna anders beslis.
Sharks en Bulls se grofgeskut gaan in Ballito baljaar
Die Sharks en die Bulls pak mekaar môre in Ballito in hul laaste voorbereidingswedstryd vir die komende Superreeks.
SA Rugby se Speler van die jaar aangewys
Dié WP-slot is slegs die vyfde speler (sedert 1992) wat meer as een keer met dié gesogte titel wegstap.
Hier kom ‘Virseker’ lekker skolerugby
Dis byna tyd vir die skoolrugbyseisoen om af te skop en daar wag ’n paar watertandontmoetings in die bekerafdeling van die Virseker-reeks.
Studente begin hul rugbybeurse verdien
Die eerste ronde van die Varsitybeker het Maandagaand op ’n universiteitsveld naby jou afgeskop. Tukkies, Maties, Ikeys en die Pukke was aan die wenkant gewees.
Sharks struikel in Lions se web
Die Spider-Man Lions het die Black Panther Sharks in die Superheldsondag-wedstryd gewen.
Blitsbokke speel om vyfde plek uit
Ná ʼn futlose vertoning teen Engeland in die bekerkwarteindstryd, is die Blitsbokke se Sydney-bekerdroom daarmee heen.
Van Karoolam tot rugby en paella in Spanje …
Dean Rossouw is waarskynlik een van Beaufort-Wes se blinkste rugbyuitvoerprodukte. Die oud-Varsitybekerkaptein speel deesdae rugby in Spanje.
Die slagordes is gereed vir SuperSondag
Duane, Seabelo en Curwin deel van Sondag se Super-littelosmaker.
Pretorius se Blitsbokpartytjie
JC Pretorius kry die naweek in Sydney kans om sy kleim in die Blitsbokspan af te steek.