“Ek het my twee kinders gegryp en in een van die kaste gesit. Gedurende dit alles het jy hierdie onbeskryflike vrees in jou – ek weet nie hóékom gil my ma nie.”
Afrikaanse sanger raak verloof
“Ons het nog nie op ʼn troudatum besluit nie.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20 – 20 November 2017
Kyk wie maak almal die week hul toetrede tot die Maroela Media Afrikaanse Top 20.
‘Forbes’: 2017 se hoogs betaalde vrouekunstenaars
Twee vrouekunstenaars in hul 70’s het ook vanjaar se lys gehaal.
Geliefde aktrise sterf
“Deur haar lewe en werk het sy miljoene mense geïnspireer.”
[Video] Idols lewer jongste wenner nóg op
Kyk hier watter pryse het dié 17-jarige hoërskoolleerder vir haarself losgesing.
Kom trou saam op Showmax
“Tali’s Wedding Diary” met Julia Anastasopoulos (beter bekend as SuzelleDIY) in die hoofrol, volg ʼn selfbehepte Sandton-prinses (Julia) wat na Kaapstad verhuis het en nou die tyd voor haar troue verfilm.
Adé vertel oor ‘geleende rok’ by Mej. Wêreld
“Elke tree wat ek gegee het, het ek met trots gegee in die wete dat ek my bes gedoen het.”
Geliefde rocker sterf
“Hy het van die begin af geweet wat hy wou bereik – die groep het alles gegee op internasionale verhoë. Niks minder sou goed genoeg gewees het vir hul aanhangers nie.”
En Mej. Wêreld is …
Mej. Wêreld is Saterdag by die Crown of Beauty-teater in Sanya in China gekroon.
‘Suidooster’ word 2: Hier is ʼn paar kitsfeite
Die 387ste episode van Suidooster is Donderdagaand (16 November) uitgesaai.
‘Afrikaans is groot’ uitverkoop, maar nié vir Kaapstad
Organiseerders van die konsert het dié nuus Vrydag in ʼn prettige video saam met die sanger Snotkop op sosiale media bekend gemaak.
[Video] ‘Kersfees’ draai vanjaar vroeër as gewoonlik
“Vir baie gesinne is Kersdag ’n spanningsvolle dag wat selde voldoen aan die hoë verwagtinge van die perfekte familie wat daarmee geassosieer word. Ek kon my eie familie se ervarings ontgin en my verbeelding vrye teuels gee.”
Dié Leonardo die duurste skildery nóg
ʼn Skildery van Leonardo da Vinci wat van die 1500’s dateer en Christus uitbeeld het vandeesweek die duurste kunswerk in menseheugenis geword.
[Foto’s] Marcato ruk-en-rol nou in Afrikaans
Die gewilde rockgroep Marcato is vandeesweek in ʼn volgepakte Bosvelder in Centurion staande toegejuig toe dié groep sy eerste volledige Afrikaanse album, Vrede vir almal, uitgereik het.
[Video] Afrikaanse sangeres maak geslag van baba bekend
Die egpaar het dié nuus Woensdag op sosiale media met ʼn prettige video bekend gemaak.
Afrikaanse skrywer se boek word Hollywood-fliek
“Dis wonderlike nuus om te ontvang vir enige skrywer. Dis nie soseer hóékom jy skryf nie, maar dit bly darem ʼn fantastiese bonus.”
Countrysanger as ‘wêreld se sexyste man’ aangewys
Die aktrise Julia Roberts is vroeër vanjaar as People se mooiste vrou ter wêreld aangewys.
Twaalf bekendes gaan die stryd aansê op die dansbaan
Twaalf onopgeleide plaaslike bekendes gaan hul beste voetjie op die dansvloer voorsit.
[Video] Lag lekker saam met dié ‘Kwêla-funnies’
Die finaliste in kykNET se Kwêla funnies & Feite en geite-kompetisie is vandeesweek bekend gemaak en elkeen van dié video’s gaan jou laat skaterlag.