Paul C. Venter, bekend vir immergewilde televisiereekse soos Konings, Torings en Arende, se splinternuwe dramareeks Vlug na Egipte begin vanaand op kykNET.
Fees van Afrikaanse flieks op die kassie te sien
kykNET se fees van klassieke Afrikaanse flieks speel nog op die geleentheidskanaal, fliekNET, tot einde Januarie en Maroela Media het die hele maand se skedule…
Opperman se nuwe epiese dramareeks lyk belowend
Deon Opperman se nuwe epiese drama, Bloedbroers, word tans verfilm en dit lyk baie belowend.
Afrikaans op TV: VF Plus sê SAUK-besluit is onwettig
Die Vryheidsfront Plus het Dinsdag gesê die SAUK se besluit om Afrikaanse programme van SABC2 na SABC3 te skuif, is onwettig.
Kykers boos na Afrikaanse nuus ‘verdwyn’ op SABC
Suid-Afrikaanse televisiekykers is boos oor hulle nie die Afrikaanse nuus op die SAUK se televisiestasies kan kyk nie, berig Channel24.
Video: Die “nuwe” Koöperasiestories
PG du Plessis se nuwe televisiereeks Pandjieswinkelstories is eersdaags op die kassie te sien.
Video: Nuwe jeugdrama eersdaags op die kassie
Die Sterlopers-televisiereeks is eersdaags op kykNET te sien en gaan vir die gehoor ʼn kykie agter die skerms van die vermaaklikheidsbedryf gee.
Pad na jou hart-sanger in sepie te sien
Die sanger Joe Foster sal eersdaags gesig wys op die gewilde sepie Binneland.
Video: Deon Opperman se ‘Donkerland’ lyk belowend
Maroela Media het die stel van Deon Opperman se nuwe televisiereeks, ‘Donkerland’ besoek. Ons vertel jou meer van dié opwindende dramareeks en het ook ‘n video gelaai waar ons met van die akteurs gesels. Moenie dit misloop nie!
Afrikaanse kunstenaars wat televisieprogramme aangebied het
‘n Hele aantal kunstenaars het hulself as aanbieders in die televisiewêreld bekwaam. Daantjie Dinamiet lys ‘n paar kunstenaars wat dit reggekry het.
Vertraging in digitale TV glo SAUK en eTV se skuld
Dina Pule, minister van kommunikasie, blameer eTV en die SAUK vir die oponthoud in die vrystelling van digitale televisie in Suid-Afrika.
Engelse nuus nou langer op SABC 3
Die Engelse nuus op SABC 3 gaan vanaf 1 April een uur lank wees, om die geleentheid te bied om nuusdekking aan al die provinsies te gee.
“Jy kan nie sing nie” toe dreig hy met ‘n bom
‘n 70-jarige man van Japan was só ontsteld dat ‘n televisie-talentprogram hom verwerp het, dat hy glo gedreig het om die program se uitsaaier op te blaas.
Saktyd: Wie gaan dit maak?
Op Dinsdag 17 Julie word die eerste episode van Huisgenoot se opwindende nuwe werklikheidsreeks, Saktyd, uitgesaai.