Dit sal jou aangryp en verstom laat kyk asof jy na ʼn fiktiewe drama kyk.
Vorige ‘Plaasjapies’ deel wenke, hoogtepunte
Een voormalige plaasjapie het onlangs haar huis op ʼn gholflandgoed vir ʼn plot verruil en het selfs haar eie groentetuin en hoenders op die erf.
Melk spat, trane rol én tassies gepak in ‘Plaasjapie’
“Plaasjapie” is terug vir ʼn tweede seisoen, en dié keer het die deelnemers nie op hulle laat wag om die vonke, en melk, te laat spat nie.
Bonné, kenners se passie tasbaar in ‘Bewonder en Bewaar’
Sjoe, wat ʼn avontuur waarop elke episode van dié natuurprogram die kyker neem.
Sepiegids: Tracy word gewaar in ‘Binnelanders’; Gys wil Olimpiese Spele toe in ‘Diepe waters’
In “Suidooster” wonder Zoë of Tim weet van haar geskiedenis met Nazeem, en in “Arendsvlei” gee Audrey vir Desmond raad, wat vir Janice gevaar inhou.
Twee nuwe Netflix-programme deur Meghan, Harry op pad
Een reeks, saamgestel deur Meghan, sal “die vreugdes van kook en tuinmaak, onthaal en vriendskap vier”.
Hollywood: Gewilde blouoog-akteur terug in ‘Bridget Jones 4’; lusmakers vir ‘Bridgerton’, ‘Joker’-fliek uitgereik
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Heidi Mollentze leef twee lewenspassies uit
“Dit is ʼn wonderlike voorreg en eer om mense te kan help. Dit is asof ek ʼn klein deeltjie kan bydra tot ʼn nuwe lewe, en geen geld kan dit koop nie.”
Foto’s: ‘BSV’ se Mathys, Albert nou ‘swarries’ ná spogtroue op plaas
“Kyk, Albert het my vinnig laat verstaan dat ek eers deur hom sal moet kom voordat daar oor trou gepraat word.”
‘OME!’ se Chaunte ‘nou sterker as ooit’
Hoewel sy vandag spyt is dat sy nie die omstandighede beter gelees het nie, is sy nie spyt oor die lewenslesse wat die program oor haar pad gestuur het nie.
Eish, die liefde blom vir ‘OME’-deelnemers!
Maroela Media het by van die “Op my eish!”-deelnemers ingeloer om te hoor hoe dit deesdae met hulle gaan en wanneer Kupido se liefdespyl hulle getref het.
Silwerskermfees soek vars talent, ervare hande in rolprentbedryf
“Met beide kategorieë is die fees op soek na diverse en verbeeldingryke storievertellers wat die pas in die snelgroeiende rolprent- en televisiebedryf van vandag en môre kan aangee.”
MultiChoice kap terug na ‘WildEarth’
“Dit is teleurstellend dat hulle op so ʼn openbare wyse druk op MultiChoice uitoefen om kommersiële ondersteuning te verkry.”
Twis tussen ‘WildEarth’, MultiChoice duur voort
Dié besluit kom nadat die kanaal glo ʼn jaar lank, sonder enige sukses, probeer het om MultiChoice se geldelike ondersteuning in te win.
Sepiegids: Keerpunt staar Gys in die gesig in ‘Diepe waters’; Rachel deel nuus oor Desmond in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” vra Delia vir Liam se hulp om vir Dawid vas te trek en in “Suidooster” vra Aiden vir Danni uit, maar Siya wil met haar versoen.
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Philicity Reeken
Philicity spog met haar kookvernuf en maak ʼn waterblommetjie-tempura-dis.
Peach van Pletzen: ‘Geen ruimte vir vrees as jy kuns maak’
“Dit bewys daar is ʼn hongerte vir ʼn ander tipe eerlikheid in musiek wat nie noodwendig pure digkuns is nie.”
‘OME!’: Brendan, Janae en kie kuier laaste keer saam
Daar het al baie water in die see geloop sedert Brendan Peyper sy hart vyf maande gelede vir Janae Stander gegee het.
‘OME!’: Brendan maak finale keuse
Ná weke se liefdesbriefies, skelm soene, opwindende afsprake en hartroerende oomblikke, het Brendan Peyper uiteindelik sy keuse gemaak.
‘Plaasjapie’ se Dian is pa; ‘Ons dien ʼn lewendige God’
Dian het in 2022 met die Plaasjapie-titel én R1 miljoen se prysgeld weggestap.