Mag die Here aan elkeen die genade gee om nie meegesleur te word deur dinge wat nié van die Here is nie.
Soekresultate vir: danabaai
ToekomsVenster: Is jy ondankbaar of tevrede?
Dit is so maklik om ondankbaar te wees. Dit gebeur gewoonlik wanneer en na die mate dat ons onsself met ander mense vergelyk.
Verandering volgens Jesus
“It is better to light one candle than to curse the darkness,” sê die Engelse spreekwoord. Die groot kuns van die lewe is om boosheid te oorwin sonder om self boos te word.
Ek is dors
Wie sy dors les uit die fontein van lewende water ontvang ’n nuwe dors. ’n Dors om die wil van God te doen. Dit is ’n lewe met integriteit teenoor God en my naaste.
Boer se moordenaar gevonnis
Freddie Tolman (52) se gesin is verlig dat een van sy moordenaars gevonnis is, maar het nog baie onbeantwoorde vrae.
Danabaai-brande: Verdagte in hof
Daar was glo nie genoeg bewyse om die beskuldigde vir brandstigting aan te kla nie, maar hy is deur die staatsaanklaer ingevolge ʼn munisipale verordening aangekla.
Danabaai-brande weer onder beheer, verdagte vasgetrek vir brandstigting
ʼn Man is in hegtenis geneem vir brandstigting te midde van verwoestende veldbrande wat die Danabaai-omgewing in die Wes-Kaap sedert Kersdag teister.
[Foto’s] Danabaai-brand sorg vir benoude oomblikke
ʼn Verwoestende veldbrand het inwoners van Danabaai in die Wes-Kaap en talle vakansiegangers die afgelope twee dae benoud gelaat, maar danksy uitstekende rampsbestuur het die brand tot geen lewensverlies of ernstige skade aan eiendom gelei nie.
Gewildste bestemmings vir 2016 bekend gemaak
LekkeSlaap.co.za het ‘n lys bekend gemaak van die gewildste bestemmings in Suid-Afrika vir 2016.
‘n Blink toekoms wink vir dié toeristedorpies
Suid-Afrika is deurspek met droombestemmings en al hoe meer kleiner dorpies is deesdae getossel en getooi om toeriste te verwelkom.
Gevangene nou verdagte in boer se moordsaak
ʼn Man wat reeds agter tralies was in verband met ʼn saak van sakeroof, word nou ook van die moord op ʼn Wes-Kaapse boer aangekla.
Bolandliga: semifinaliste wyd oor bond versprei
Die spanne in die halfeindstryde van die Bolandse klubligas Saterdag is wyd oor die bond versprei en geen enkele streek het meer as een klub in `n reeks betrokke nie.
Boland se voorstes stamp koppe in kwarteind
Die voorste Bolandse klubs stamp Saterdag in die Bolandstadion op Wellington koppe in die kwarteindronde van die bond se reeks om die Grootuitdaagbeker.
Beursie-eienaar in ʼn japtrap opgespoor danksy Maroela Media
Skaars 10 minute nadat Maroela Media Dinsdag berig het dat ʼn vrou van Danabaai in die Wes-Kaap in besit is van ʼn jong vrou se verlore beursie en op soek is na haar, is die beursie met sy eienaar herenig.
Sosiale media ingespan om beursie se baas te kry
ʼn Vrou van Danabaai in die Wes-Kaap het haar tot sosiale media gewend in ʼn desperate poging om ʼn student van Potchefstroom in Noordwes met haar verlore beursie te herenig.
Beloning uitgeloof na moord op Hartenbos-boer
Die polisie het ʼn beloning uitgeloof vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisname en vervolging van Freddie Tolman (52), ʼn boer van Hartenbos, se moordenaars.
Boer in lokval gelei, doodgeskiet
Freddie Tolman (52) is Woensdag tydens ʼn plaasaanval buite Hartenbos in die Wes-Kaap doodgeskiet.
Man van Mosselbaai voor seun doodgeskiet
Waldemar Strauss, ʼn 42-jarige man van Mosselbaai, is Woensdag in die vroeë oggendure voor sy 11-jarige seun deur ʼn groep gewapende mans in sy huis doodgeskiet.