Suid-Afrika se Sewes-rugbyspan het Sondagaand ‘n goue medalje op die Statebondspele gewen nadat hulle Nieu-Seeland geklop het.
Soekresultate vir: Cecil
Oscar Pistorius intimideer glo staatsgetuie
Oscar Pistorius het Dinsdag glo ʼn “baie onrusbarende” uitlating aan ʼn staatsgetuie en vriendin van Reeva Steenkamp gemaak.
ANC wys sy LPs vir Nkandla-komitee aan
Stone Sizani, die ANC se hoofsweep, het Dinsdag die name van sewe van die party se LPs bekendgemaak wat deel sal vorm van die ad hoc-komitee wat president Jacob Zuma se Nkandla-privaatwoning gaan ondersoek.
Nuuskommentaar: Heil! Amandla! en “hoernalistiek”
Meer jong Suid-Afrikaners ken dalk die saluut wat die Pukke nou so in die sop het eerder as die Romeinse saluut in die Asterix-boeke, as wat hulle dit ken as iets wat met Hitler te make het.
Pa verdubbel ‘trou-aanbod’ vir lesbiese dogter
ʼn Flambojante Hongkong-sakemagnaat se lesbiese dogter het in ʼn ope-brief haar pa gevra om haar te aanvaar soos sy is, nadat hy glo nou $130 miljoen (sowat R1,4 miljard) aangebied het vir die man wat sy dogter se hart kan steel.
Middelburg-ontploffing eis sesde slagoffer
Nog ʼn persoon is dood ná ʼn ontploffing verlede week by die Rolfe-farmaseutiese laboratorium in Middelburg in die Oos-Kaap. Dit bring die dodetal nou op ses.
Die Suurtjies
Gaan staan voor die spieël en bekyk jou gesig. Lek aan ’n suurlemoen. Het daar iets aan jou gesig verander? Vat ’n groot hap van die suurlemoen. Soos wat jou gesig nou lyk, so lyk die broers Harry en Huibert Suur s’n altyd. Die storie is humoristies en propvol avontuur.
Middelburg-ontploffing: Derde persoon sterf
ʼn Derde persoon is dood ná ʼn ontploffing en brand by die Rolfe- farmaseutiese laboratorium in die Oos-Kaap.
Beste storieboek ooit
deur Richard Scarry Hierdie boek is ’n versameling boeiende stories en rympies wat die gevierde kinderboekillustreerder Richard Scarry se immergewilde dierekaraktertjies insluit. Die vrolike verhale…
Nog een skuldig aan Trompsburg-plaasmoord
Nkululeko Mvumvu (26) is Dinsdag in die Bloemfonteinse hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op Johannes (70) en Cecilia (73) Fourie van Trompsburg.
Super15: Swak besluite lewer verrassings op
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Man skuldig bevind aan Trompsburg-plaasmoord
Die egpaar is met ʼn byl en ʼn graaf in die kombuis aangeval toe hulle tuis gekom het.
Inligtingswet goedgekeur
Die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is Donderdagmiddag deur die parlement goedgekeur.
Nuuskommentaar: Onbevoegdheidsertifikate vir ministers
Wat is die eerste gedagte wat in ‘n mens se kop inskiet as die name Lulu Xingwana, Angie Motshekga, Manto Tshabalala-Misimang, Sicelo Shicka, Sibusiso Bengu en Dina Pule ter sprake kom?
Huishulp slaan kind glo erg met belt
ʼn Huishulp het vroeër die week in die hof verskyn nadat sy ʼn tweejarige dogtertjie glo erg aangerand het met ʼn belt.
Drie in hof oor Trompsburg-plaasmoord
Drie mans het Donderdag in die landdroshof verskyn in verband met die moord op Johan en Cecile Fourie.
Gesogte ATKV-Woordveertjies vir uitblinkers
Die ATKV-Woordveertjies vir 2012 is aangewys.
Drie vas na moord op bejaarde egpaar
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan Fourie (71) en sy vrou Cecile (72).
“Geliefde” boer en vrou vermoor
Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72), is Sondag op hul plaas Knoppe, naby Trompsburg, aangeval en vermoor.
Bejaarde vrou vernietig antieke kunswerk toe sy dit wou restoureer
ʼn Bejaarde vrou se pogings om ʼn 19e eeuse kunswerk te restoureer het dit moontlik in die proses geruïneer.