Die brande is glo deur weerlig veroorsaak.
Soekresultate vir: Cecil
Jou gids tot ʼn gesinsvakansie in Franschhoek
Franschhoek is bekend vir sy wyn, natuurskoon en fênsie winkels, maar daar is ʼn rits aktiwiteite in dié omgewing geskik vir die hele gesin.
Vorige ‘Plaasjapies’ deel wenke, hoogtepunte
Een voormalige plaasjapie het onlangs haar huis op ʼn gholflandgoed vir ʼn plot verruil en het selfs haar eie groentetuin en hoenders op die erf.
‘Premier, departement keer hul rug op gestremde kind’
Net ure voordat daar ooreengekom sou word tot ʼn skikking buite die hof van ‘n mediese regseis vir nalatigheid wat verband hou met die geboorte van ‘n jong meisie in die hospitaal, het premier Mabuyane beveel dat die verrigtinge skielik beëindig word.
Die stad is gans die land
In menigte gevalle is die stad (of stede) die ganse land. Dis waar ʼn kritieke massa van hoëvlak-funksies byeengebring kan word. Andersyds kan hulle ook onderpresteer of heeltemal verval weens verskeie faktore.
Jenny opgewonde oor Protea-hoofstuk
“Dit is ʼn ongelooflike gevoel en ʼn groot eer om met die verantwoordelikheid toevertrou te word om die Proteas af te rig.”
Britse jurie bevind oud-krieketspeler Roebuck hét eie lewe in SA geneem
ʼn Britse jurie het nou, 13 jaar ná die gebeure, eindelik ook ʼn bevinding oor sy dood gemaak.
Voorste rolbalspelers dié naweek by enkelspelkampioenskap in Pta
Die toernooi vind by die Wingate-buiteklub plaas en kan met reg as die vertoonvenster van rolbal in Suid-Afrika beskou word.
Netbalbase wag nog met Protea-spanaankondiging
“Dit is die afrigter wat saam met die spelers gaan werk; dus is dit net regverdig dat sy by die keurproses betrokke is.”
SA teen Israel: Vyf vrae beantwoord
Die Internasionale Geregshof sal Vrydagmiddag ʼn grensverskuiwende uitspraak lewer in Suid-Afrika se klag van volksmoord teen Israel weens dié land se optrede in Gaza ná ʼn ongekende aanval van die Hamas-terreurgroep. Hierdie is sommige van die sleutelkwessies:
Netbal SA wil sport meer ‘kommersialiseer’
ʼn Splinternuwe beleggingsgroep beoog om netbal na ʼn vlak te neem wat ook ʼn trekpleister vir voornemende beleggers is.
Tutu-beeld met Palestynse serp pryk in Moederstad
Intussen verwag kenners dat die Internasionale Hof vir geregtigheid “binne weke” ʼn uitspraak sal lewer oor Suid-Afrika se klag teen Israel.
Slagordes opgestel vir regstryd tussen SA, Israel
Die saak tussen Suid-Afrika en Israel sal vandeesweek deur meer as 15 regters in die Verenigde Nasies se hoogste hof in Den Haag aangehoor word. Watter magte het dié hof werklik? En waarom het Suid-Afrika by die kwessie betrokke geraak?
‘Mary Poppins’-aktrise sterf op 100
“Vandag is ʼn hartseer dag vir Hollywood. Sy is omtrent die laaste van wat oorgebly het van ou Hollywood.”
SA se diamante: ’n skitterende of troebel storie?
Die nuus van dié ontdekking het soos ʼn veldbrand versprei, en teen 1870 was meer as 10 000 delwers van alle kleure en nasies op die Vaalrivier se walle aan’t soek na die kosbare klippies.
Huiskopers: Vermy elektriese ellende só
Huiseienaars moet sorg dat hulle altyd oor ʼn geldige elektriese sertifikaat beskik, saam met ʼn toetsverslag van ʼn geregistreerde elektrisiën.
Vrou erg beseer ná sy tydens Bok-toer op polisievoertuig ‘spring’
Die 20-jarige vrou se been moes glo ná die voorval afgesit word.
Gʼn ‘skietstilstand’ in Gaza, maar onderbrekings sodat burgerlikes kan vlug
Duisende burgerlikes het die afgelope paar dae van die verwoesting in die noorde van Gaza gevlug. Mans, vroue en kinders het hul karige besittings vasgeklou terwyl hulle die oorlogsone probeer verlaat het.
Sluipmoord op VSA-president 60 jaar later met dokkie onthou
“Dit is die dag waarop die VSA sy onskuld verloor het.”
Oorspronklike springbok vuur Bokke aan in Frankryk
Die Springbokke is die afgelope week in Frankryk verras met ʼn geskenkpak met T-hemde wat die oorspronklike Springbok-embleem bevat.