In Oktober was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Soekresultate vir: Cecil
Luister: Mietsie Muis en Robbie Robot
Kom lees en luister saam: Vandag vertel Fletcher vir die maats van Christiaan se robotmannetjie, Robbie Robot. Robbie se beste maatjie, Mietsie Muis het ook in die huis gewoon. Kom luister wat het eendag met hulle gebeur het. Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk.
Boek: Cecilia Steyn se ‘Dryf’
“As die lewe jou in diep waters gooi, moet jy swem… of sink.”
Luister: Sysie Sywurm gaan dieretuin toe
Kom luister en lees saam: Vandag deel Fletcher die avonture van Sysie Sywurm. Dié sywurmpie het tot saam met Christiaan dieretuin toe gegaan! Gaan vind meer uit oor Sysie Sywurm.
Kom braai saam by Klerksdorp-boekfees
Vanjaar kom feesgangers ná Martelize Brink se gesprek oor haar boek ‘Oor die kole’ om die braaivleisvuur bymekaar.
Luister: Dawie Duif en die pers veldblommetjies
Kom lees en luister saam: Eendag lank, lank gelede het Fletcher se vriend, Dawie Duif, langs die pad gaan sit om te rus. Hy was baie dors en op soek na ʼn bietjie water. Voor hom sien hy toe die pragtigste pers veldblommetjies, maar toe hy met hulle begin gesels, vind hy uit hulle is baie hartseer. Gaan vind uit wat daardie dag gebeur het.
Luister: Fletcher leer oor respek
Kom lees en luister saam: Lallie en Christiaan is terug van hulle vakansie af en leer vir Fletcher wat die woord “respek” beteken. Gaan vind gerus uit wat dié woordjie beteken.
Tant Gezina Kruger – die bekende onbekende
In hierdie artikel, vir Paul Krugerdag 2022, draai ons die oë so ʼn bietjie weg van Paul Kruger, die mens en die president, en fokus op sy geliefde vrou wat hom bygestaan het oor soveel jare.
Luister: Fletcher is bang
Kom lees en luister saam: Lallie en Christiaan sien uit na ‘n vakansie wat voorlê, maar arme Fletcher is bang hulle besluit om nie terug te kom nie of sê nou net hulle verdwaal! Gaan vind gerus uit hoe Lallie en Christiaan vir Fletcher gerusstel om nie bang te wees nie.
Die storie van Paul Kruger se spioene
Kodename soos “Derfla” en “Snave”, formele inswering, geheime posbusse – dit klink soos iets uit ʼn James Bond-fliek. Maar inderwaarheid was dit deel van die ZAR se geheime diens se storie meer as 120 jaar gelede – ʼn storie waarvan min mense weet en nog minder wil glo
Luister: Wie is ek, Fletcher?
Kom lees en luister saam: Lallie loop met ‘n vraag rond en vra vir Fletcher: “Wie is ek, Fletcher?”. Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk. Gaan vind gerus uit wat is Fletcher se antwoord op Lallie se vraag.
Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie
Vir die met ’n liefde vir woorde, op soek na woorde vir liefde!
Agteraf gekonkel laat ‘Plaasjapie’-gunsteling groet
Dié deelnemer het sy spanmaats onlangs onkant betrap met ʼn emosionele konfrontasie rakende die groep se werklading.
Luister: Fletcher is ontevrede
Kom lees en luister saam: “Fletcher is ʼn wit perd met bruin vlekke op. Hy woon op ʼn plaas by sy twee maats, Christiaan en Lallie, se pappa en mamma.” Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk.
Nuwe tassieprojek bring pure luistergenot
“Ons glo dat Fletcher die perd ʼn geliefde inwoner van elke huishouding gaan word, net soos Heidi en Nils Holgerson en Dawie die Kabouter van ouds.”
‘Plaasjapie’: Verrassing toe uitgestemde beoordelaar word
“Ek het gedink hulle sou op hulle senuwees wees, dalk omdat hulle my pas uitgestem het, maar ek was aangenaam verras.”
Seweswêreldbeker is hier!
Die Blitsbokke speel later vanaand in Kaapstad hul eerste wedstryd teen Chili.
JC kan in Tafelberg se skadu baljaar
In 2019 het Wêreldrugby ʼn video van JC Pretorius gedeel waar hy ʼn spoed van 35 km/h op die aanval in Vancouver bereik. Nodeloos om te sê het hy toe hakskene vir die verdedigers gewys.
Wêreldbekersewes: Blitsbokke skuld Powelll ʼn groot geskenk
Neil Powell aanvaar ná die Wêreldbeker-toernooi die pos as direkteur van rugby by die Sharks.
‘Plaasjapie’: Dié deelnemer pak self haar tas
“Die oomblik toe ek my hand opgesteek het en self gevra het om die kompetisie te verlaat, het dit gevoel of ʼn reuselas van my skouers af is.”