Die navorsing het egter ook gewys dat onnodige administrasie, ʼn groot werklading en swak dissipline in die klaskamer ʼn negatiewe uitwerking op onderwysers se gemoed het.
Alles vir die sleutelwoord "matriek-app"
Ek is nog nie reg om uit my ouerhuis te gaan nie
Een van die groot mylpale is om eendag op jou eie te bly. Vir party gebeur dit dadelik na skool: hulle gaan bly in ’n koshuis of op ’n ander dorp. In baie gevalle is dit die enigste opsie. Vir ander is dit nie nodig nie en bly hulle langer ná skool in hul ouerhuise.
Hoe maak ek vrede met my lyf?
“Die issues wat jy oor jou lyf het? God het nie daai issues nie.” Nadine Blom herinner jou dat jy jou identiteit in God moet soek en nie in die wêreld nie. Jy is pragtig nes jy is, en as jy vrede maak met hoe jy lyk, is jy selfs nog mooier!
‘Boer soek ʼn vrou’: Dít soek boere in ʼn pasmaat
Vyf van die boere in die nuwe reeks van ‘Boer soek ʼn vrou’ wat vandeesweek begin, vertel hoekom hulle ingeskryf het en waarna hulle op soek is in hul perfekte lewensmaat.
Man wat meisie en pa uit vloedwater red as held geprys
“Sy het vir my gesê sy het nie veel om my aan te bied nie, maar het my genooi om by hulle te kom eet sodat sy my behoorlik kan bedank.”
Miljoene bestee aan biblioteke in afgeleë gebiede
Die departement het in sy voorlegging aan die parlement gesê alle nuwe biblioteke wat tydens die 2017/2018‑boekjaar gebou is, is in afgeleë gebiede oral in die Wes-Kaap gebou.
Die wêreld in foto’s – 16 Oktober 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Boek: Skadujagter
Hierdie sielkundige riller neem die leser op ‘n spanningsvolle reis, waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word.
‘Boer soek ʼn vrou’: Boere gereed vir elfde seisoen
Vyf van die boere in die nuwe reeks van ‘Boer soek ʼn vrou’, wat vandeesweek begin, vertel hoekom hulle ingeskryf het en waarna hulle op soek is in hul perfekte lewensmaat.
Matriekeksamen: Leertyd, slaaptyd
Wanneer dit tyd word om voor die boeke in te skuif, is daar altyd iets belangriker om te doen. Jou kamer is skielik sommer baie vuil en moet eers gou reggepak word, of jou kas kort ʼn vinnige regruk…
Video: Het ons vergeet hoe om vriende te maak?
Volgens die “kenners” in dié video is dit net so maklik om maats te maak as om sjokolade te eet. Die video is deel van ‘n veldtog om eensaamheid te probeer bekamp.
Uitdrukking: iemand roskam
Waarom sê ons jy “roskam” iemand as jy hom berispe en hoe hou perde daarmee verband? Taaltoffie stel ondersoek in
Video: Stiaan (9) is SA se eie wiskundemasjien
Die negejarige Stiaan is met leukemie gediagnoseer en het sy pa aan die dood afgestaan maar die slimkop ken nie van moed opgee nie en was onlangs tweede in ʼn internasionale wiskunde-kompetisie.
Lesersbrief: Beste matrikulant…
Die matriekeksamen wat vandag begin, laat dwaal my gedagtes terug na November 2004. Ek was in matriek – agttien, volwasse en amper klaar met skool. Hoewel ek nie die presiese datum kan onthou nie, onthou ek die dag soos gister toe ek my wiskunde-eindeksamenvraestel moes skryf.
Sonder ‘n woordeboek maak jy dalk jou naam krater
Dis vandag Internasionale Woordeboekdag. Skaf gerus vir jou een aan om seker te maak jy maak nie jou naam krater in ‘n e-pos of op sosiale media nie!
Boek: Kantelpunt
Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly.
Die wêreld in foto’s – 15 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Corlea is no. 1 op Maroela Media Top-20
In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar sewe snitte wat klim, tien wat terugsak en twee wat onveranderd bly, en een nuwe liedjie wat die week se top-20 betree.
Foto’s en video: Slimkoppe spog met besonderse Lego-robotte
Suid-Afrika het beslis nie ʼn tekort aan jong slimkoppe wat in robotika belangstel nie – dit is nou as ʼn mens moet oordeel aan die 72 spanne wat aan vanjaar se Wêreld Robotika Olimpiade (WRO) tydens die Oktober-skoolvakansie deelgeneem het.
Poste wat oor 50 jaar dalk nie meer sal bestaan nie
Oor die volgende 50 jaar sal ons lewe waarskynlik baie verander en poste soos taxibestuurders, bibliotekarisse en selfs kelners sal dalk nie meer deur mense behartig word nie. Hier is ʼn lys van poste wat waarskynlik in gedrang is.