Die polisie het die naam van die bejaarde boer bekend gemaak wat Maandag op sy kleinhoewe noord van Bergville deur polisiebeamptes doodgeskiet is.
Alles vir die sleutelwoord "misdaad"
Barmhartige ma in kleinhoewehuis vermoor
“Sy was ʼn mooi vrou en geliefd in die gemeenskap.”
Man vas vir verkragting van verstandelik gestremde bejaarde
ʼn 33-jarige veroordeelde verkragter het Maandag in ʼn hof in Limpopo verskyn in verband met die verkragting van ʼn 78-jarige verstandelik gestremde vrou.
Oos-Kaap-polisie vra hulp ná twee moorde
“Die man se halfnaakte liggaam is in ‘n karavaanpark aangetref.”
Seun gestraf ná hy sy ma verkrag
Tydens die hofverrigtinge het die 52-jarige ma getuig dat sy vir haar lewe gevrees het, aangesien haar 30-jarige seun gewelddadig is.
Sakeman in Leeudoringstad doodgeskiet
Jan Lombaard (50), ʼn bekende sakeman van Leeudoringstad, is Dinsdagaand koeëlbloedig deur ʼn groep aanvallers in sy huis op dié Noordwes-dorpie doodgeskiet.
Ouers kom op seun (12) se lyk af
“Sy ouers was na bewering in die dorp en het op hom afgekom toe hulle teruggekeer het huis toe.”
Fetusse in vrieskas: 2 jaar later en nog geen verhoor
Die twee vroue wat daarvan beskuldig word dat hulle talle onwettige aborsies uitgevoer en van 25 fetusse ontslae geraak het, se saak is Dinsdag weer in die Port Elizabeth-landdroshof uitgestel.
Vroue terug in hof oor fetusse in vrieskas
ʼn Verklaring van die ondersoekbeampte in die saak het vroeër onthul hoe hy ʼn kliniek deursoek het en in ʼn vrieskas op rooi sakke met gevriesde fetusse afgekom het.
Sakeman in Kaapstad ontvoer
Die polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn sakeman wat Maandagoggend by sy onderneming in Kaapstad ontvoer is.
Polisiemoordenaars swaar gestraf
Die twee polisiebeamptes was besig om ʼn beskermingsbevel af te dwing toe hulle oorval en ontvoer is.
Gruvonds ná man (20) vermis raak
Die soektog na ʼn vermiste 20-jarige man van Limpopo het tragies geëindig toe sy geskende liggaam Sondag in ʼn weiveld gevind is.
Gewilde omroeper vertel van noue ontkoming
“Ek het gedink ek gaan doodgeskiet word terwyl my twee seuns ʼn paar kilometer verder by die huis vir hul pappa wag om tuis te kom.”
Rowers slaan tweede keer op Despatch-slaghuis toe
ʼn Soektog is van stapel gestuur na drie gewapende rowers wat Dinsdagmiddag ʼn slaghuis in die Oos-Kaapse dorpie Despatch beroof het.
Mans poog om ambulans te kaap
ʼn Ambulans is Sondagaand glo amper gekaap terwyl paramedici ʼn siek pasiënt na ʼn hospitaal geneem het.
6 leeumannetjies by gewilde dierepark vergiftig, 4 geslag
Ses leeumannetjies is Saterdag by die gewilde Mystic Monkeys and Feathers-dierepark in Rust de Winter, oos van Pretoria, vergiftig en vier van die katte se koppe en pote is verwyder.
Drie vas vir rooftog by Krokodilrivier
“Drie verdagtes het na bewering ʼn vuurwapen op die slagoffer gerig en hom van sy geld en klere beroof.”
Pa vermoor glo seun
ʼn 58-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy seun met ʼn skerp voorwerp doodgesteek het.
Vrou wat Kaapstad-bejaarde onthoof gevonnis
Die jong vrou wat op 18-jarige ouderdom ʼn bejaarde vrou van Kaapstad onthoof en haar lyk opgesny het, is Vrydag in die Kaapstad-hooggeregshof gevonnis.
Gruvonds ná bejaarde vrou vermis raak
“Haar familie moes haar uitken aan die klere wat sy gedra het, want haar gesig was onherkenbaar vermink.”