Die verdagtes het op die kerklede se selfone en geld aangedring.
Alles vir die sleutelwoord "misdaad"
Verdagte vas ná man drie rowers takel
Die verdagtes het die egpaar in hul huis met skroewedraaiers gedreig en ʼn geveg het tussen die man en die verdagtes uitgebreek.
Transitorooftog in Pta afgeweer
ʼn Groep swaargewapende rowers moes Donderdagaand met leë hande op die vlug slaan nadat ʼn poging om ʼn geldwa in Pretoria te beroof, suksesvol afgeweer is.
Man in hof oor lyk in puttoilet
“Die motief agter die koelbloedige moord is nog nie bekend nie, maar huishoudelike geweld word nie uitgesluit nie.”
2 polisiebeamptes 2 dae uiteen vermoor
“Die aanvalle op ons beamptes duur onverpoos voort. Ek het my boodskap aan hulle herhaal om nie mét hul vuurwapens te val nie.”
14 honde by hondegeveg in Pta gered
Waarskuwing: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Veiligheid by landdroshof skok
“Die bevinding was kommerwekkende onveilige toestande vir die personeel en lede van die publiek.”
Familie van oudsoldaat soek antwoorde ná raaiselmoord
“Ek mis my broer verskriklik en ons is desperaat om uit te vind wat gebeur het voor ons berusting sal kan vind.”
Skote klap in Kaapstad
“Vier mans het uitgeklim en lukraak op die omstanders geskiet.”
Ses vas vir gewaagde Menlyn-rooftog
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog Maandagaand by Menlyn Mall in die ooste van Pretoria waartydens peperduur Rolex-horlosies gesteel is.
Drie sterf in aanval by moskee
Drie mense is Donderdag tydens ʼn aanval by ʼn moskee in Malmesbury in die Wes-Kaap dood.
Man doodgeskiet toe hy gaspistool rig
Die polisie ondersoek ʼn saak van gewapende roof en doen ook ʼn geregtelike doodsondersoek.
Man nie met Centurion-moord verbind
Die soektog na die moordenaar van ʼn vrou wie se liggaam Dinsdagoggend in Centurion deur ʼn drawwer gevind is, duur voort.
Studente by Fort Klapperkop aangeval
Wat vir ʼn groep studente die begin van ʼn aandjie uit sou wees om die einde van die kwartaal se eksamens te vier, het vinnig in ʼn nagmerrie ontaard toe hulle by ʼn gewilde natuurreservaat in Pretoria aangeval is.
Verdagte betrap waar vrou vermoor is
ʼn Verdagte persoon is Woensdagoggend in Centurion betrap in dieselfde gebied waar ʼn vrou se lyk Dinsdagoggend deur ʼn drawwer gevind is.
Betoger gooi steen deur voorruit, tref vrou
“Dit was lewensgevaarlik. As daardie steen die voorruit ʼn bietjie hoër getref het, sou dit my vrou in die gesig getref het. Sy kon dood gewees het.”
Drawwer kom op vrou se lyk af
ʼn Centurion-inwoner het Dinsdagoggend op die liggaam van ʼn vrou afgekom toe sy gaan draf het.
[Video] Rowers steel peperduur horlosies by Menlyn
“Die verdagtes is na die Vault-winkel waar hulle ʼn hamer gebruik het om die vertoonvenster stukkend te slaan.”
Man gee homself oor ná sakeman se skietdood
Die seun en ’n huiswerker is in die kamer van die oorledene ingedwing, waarna Mathebula verskeie kere ten aanskoue van sy seun geskiet is.
Vlaag rooftogte tref Kaapstadse skole
“Die rooftogte is so beplan om plaas te vind net nadat die skooldag geëindig het en leerders en onderswysers met naskoolse aktiwiteite besig was.”