Die konstitusionele hof se beslissing hou verskeie gevolge in.
Alles vir die sleutelwoord "NVG"
Nxasana verwelkom uitspraak in grondwethof
Mxolisi Nxasana, die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het gesê hy is tevrede met die uitspraak in die grondwethof wat Shaun Abrahams se aanstelling in 2015 tersyde gestel het.
Grondwethof beslis oor NVG-hoofde
Die konstitusionele hof het Maandag beslis die verwydering van Mxolisi Nxasana as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) was ongrondwetlik en dat die aanstelling van Shaun Abrahams in sy plek ook ongrondwetlik was.
Grace Mugabe-immuniteitsbesluit: Regering sal nié appelleer
AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering se besluit verwelkom om nie te appelleer teen die Suid-Gautengse hooggeregshof se uitspraak om Grace Mugabe se diplomatieke immuniteit ter syde te stel nie.
Ramaphosa wil Jiba, Mrwebi ondersoek
Ramaphosa het Jiba en Mrwebi versoek om teen 10 Augustus redes te verskaf waarom hulle nie geskors moet word hangende die ondersoeke teen hulle nie.
Taks-baas dalk privaat oor ‘aanranding’ vervolg
“As jy ʼn goeie vriend van die vorige president was, kan jy nie nou sommer wegkom met so iets nie.”
Parys-boere: Verhoor verloop nou só
Die datum wanneer die strafregtelike verhoor sal voortgaan is ook bekend gemaak.
Die gevare van ekstremisme in Suid-Afrika
Malema het die laaste paar weke meer hoofstroompolitiek geword. Dr. Pieter Mulder skryf hoekom dit die alarmklokkies moet laat lui.
NVG sê oor Duduzane Zuma-vervolging
Die saak teen Zuma spruit voort uit ’n motorongeluk wat op 1 Februarie 2014 op die M1-snelweg in Gauteng plaasgevind het en waarin ʼn vrouepassasier op slag dood is.
NVG kap terug ná korrupsieklagte
Volgens hom is die aanklagte wat AfriForum aanhangig gemaak het ʼn “desperate poging” om die beeld van Abrahams én seniorbeamptes van die NVG te “beswadder”.
Staat vat lughawe-miljoene
Die Amerikaanse dollars ter waarde van R78 miljoen is in die besit van vyf mans, onderweg na Dubai, gevind.
Nóg aanklagte staar Shaun Abrahams in gesig
“Die aantygings teen Abrahams behoort genoeg rede vir pres. Cyril Ramaphosa te wees om Abrahams af te dank, aangesien dit duidelik is dat hy nie geskik en gepas is om die pos te beklee nie.”
Tiener vermoor glo ouma oor grond
“Die beskuldigde het toe die bure geroep en voorgegee dat hy sy ouma vermoor in die huis aangetref het.”
Zuma dalk binnekort in hof
Die Valke sal oudpres. Jacob Zuma na verwagting vandeesweek dagvaar om in die hooggeregshof te verskyn op aanklagte van korrupsie.
Abrahams sê oor Zuma se vervolging
Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging, het Vrydag die NVG se langverwagte besluit of voormalige pres. Jacob Zuma op ʼn string korrupsieaanklagte vervolg sal word of nie, tydens ʼn mediakonferensie in Pretoria bekend gemaak.
Abrahams sê vandag of Zuma vervolg word
Die langverwagte besluit of voormalige pres. Jacob Zuma op ʼn string korrupsieaanklagte vervolg sal word of nie, word vanmiddag in Pretoria bekend gemaak.
Vrede-suiwelprojek: NVG sloer glo met inhegtenisnemings
Twee parlementêre portefeuljekomitees gaan volgende week ʼn spesiale sitting hou om ondersoek in te stel na bewerings dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die inhegtenisnemings van verdagtes in die Vrede-suiwelprojek uitgestel het.
‘Nxasana was geregtig op sy goue handdruk’
Die konstitusionele hof het Woensdag gehoor Mxolisi Nxasana, voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), was geregtig op die R17 miljoen goue handdruk wat hy van oudpres. Jacob Zuma ontvang het om sy pos te verlaat.
ʼn Kabinet om korrupsie uit te sny
Suid-Afrikaners moet daarteen waak om nie deur die Ramaphosa-charisma gepaai te word en hul veldtog vir reg en geregtigheid laat vaar nie. Dis nou die tyd om so wakker as moontlik te wees.
Só vorder Gerrie Nel met privaat vervolgings
Na adv. Nel se aankondiging in hierdie verband, het ʼn aantal lesers van Maroela Media gevra wat van die vorige privaatvervolgingsake wat AfriForum aangekondig het, geword het. Kallie Kriel van AfriForum gee daarom graag terugvoer.