Die besluit om klagtes van meineed weer in te stel teen die voormalige waarnemende nasionale direkteur van openbare vervolging, Nomgcobo Jiba, word verwelkom, maar dit al lank agterstallig.
Alles vir die sleutelwoord "NVG"
NVG gaan Jiba vervolg
Die dossier teen Nomgcobo Jiba was ook nooit weg nie, sê die NVG nou.
Klagte teen Jason Rohde se ‘vriendin’ teruggetrek
Rohde se voormalige kollega en minnares ten tye van Susan se moord is aanvanklik aangekla van crimen injura en minagting van die hof.
Amerikaner uit SA verban oor bedreigde vetplante
Die Amerikaanse burger en sy toergids is op 6 November verlede jaar naby Moordkuil aangekeer
Lasbrief vir Malema uitgereik
Dit beteken egter nie dat die polisie nou ʼn soektog na Malema op tou gaan sit nie.
Klagte teen SAID-hoës laat vaar
Die paneel het ooreengestem daar is geen redelike kans op suksesvolle vervolging wat een van die aanklagte betref nie.
BLF: TLU SA dreig met regsaksie teen NVG
“Daar is steeds geen uitsluitsel oor wat met die saak teen die BLF-leier Andile Mngxitama aangaan, of selfs wie dit hanteer nie.”
Malema vervolg op vyf afsonderlike aanklagtes
EFF-leier Julius Malema het vandag in die hof verskyn in verband met die afvuur van ‘n vuurwapen.
Man wat seun doodskiet: NVG appelleer
Die NVG meen Coert Kruger se vonnis is “skokkend onvanpas”.
Theo Vorster: ‘SA nou in ’n veel beter posisie’
Suid-Afrikaners moet versigtig wees om nie so vas te val in ʼn soort “Zuma-staatskaping-geen-groei-ekonomie” ingesteldheid dat hulle die geleenthede in die land heeltemal miskyk nie.
Bedrieërs in Estina-suiwelprojek dalk gou vervolg
Die DA hoop dat politici wat die projek geïnisieer en fondse aan die Gupta-gekoppelde maatskappy Estina betaal het, ook aan die pen sal ry.
AfriForum gaan vermoorde sokkerspeler se familie verteenwoordig
Adv. Gerrie Nel van AfriForum gaan die familie van die vermoorde sokkerspeler Senzo Meyiwa verteenwoordig.
Hof begaan ‘growwe’ foute in Zuma-aansoek
Oudpres. Jacob Zuma se hofstryd om sy vervolging te keer, duur voort.
Hooggeregshof wys Jiba se aansoek van die hand
Die DA het die hooggeregshof in Kaapstad se beslissing teen adv. Nomgcobo Jiba se hersieningsaansoek verwelkom.
Malema dalk binnekort vervolg
AfriForum het van betroubare bronne in die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) verneem dat Julius Malema vervolg gaan word en binnekort in die hof moet verskyn.
Rampokkery-klag teen Booysen laat vaar
Booysen, wat in Februarie verlede jaar uit die Suid-Afrikaanse Polisiediens getree het, en 27 ander speurders in sy eenheid is daarvan beskuldig dat hulle by die sogenaamde Cato Manor-moordbende betrokke was.
Student gevonnis vir moord op kamermaat
“Die moord van onskuldige mense het ongekende vlakke in die land bereik.”
Vlakfontein-moorde: NVG trek aanklagte terug
Die staat het tot die gevolgtrekking gekom dat daar geen redelike vooruitsigte van suksesvolle vervolging is nie.
Hoof van nuwe ‘Skerpioene’ aangekondig
Die nuwe eenheid word beskou as ʼn afkaatsing van die voormalige Skerpioene.
NVG moet sê oor vervolgings by Jhb-metro
Mashaba het gesê die metroraad doen alles moontlik om die diefstal van openbare geld en eiendom in Johannesburg te stuit en is vasbeslote om toe te sien dat geregtigheid geskied.