“Ek het ʼn ongelooflike sagte plek in my hart vir diere, en dit maak my so seer om te sien en hoor dat mense hulle diere sommer net êrens aflaai of agterlaat wanneer hulle verhuis.”
Lees meerFoto’s: Vleiseters kry voorkeur by dié restaurant
Die restaurant is só passievol oor vleis dat hulle selfs hul eie droëwors en biltong maak, wat as voorgereg bestel kan word.
Betaal jy te veel om jou motor te verseker?
Gepraat van geldsake – kyk sommer heel eerste na jou motorversekeringspremie. Is jy seker jy kry die beste waarde vir jou geld?
Dag kry dieper betekenis met bewaringsprojek vir bromvoëls
Vanjaar word hierdie wêreldwye dag op 17 Mei vir die 18de jaar gevier, nadat dit in 2006 deur David Robinson en die koalisie vir bedreigde spesies gestig is.
Gesonde gesinne: Verstaan jy jou kind se taal?
Jy as ouer wil nie die heeltyd net reaktief en impulsief teenoor jou kind se gedrag optree nie. Dit is juis waarom dit so belangrik is om jou kind se gedrag te verstaan.
Speurders van die verlede
In die hart van Pretoria se middestad klop twee vroueharte sterk vir erfenisnavorsing en -bewaring.
Merc-bussie sleep seepglad see toe
Die bus se agtervering is beslis gepas vir die taak van sleep. Die bus toer uiters gemaklik en is billik op brandstof.
Wiele2Wiele ry met CX-60 en T-Roc
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan rits hulle rond met Mazda se vlagskip CX-60 2.5 AWD Individual-sportnuts en ook met Volkswagen se VW T-Roc 2.0 TSI R-Line.
Foto’s: Nagtoer by monument ’n ervaring
ʼn Nagtoer deur die Voortrekkermonument is ʼn nuwe manier om die geskiedenis te ontdek en ʼn moet vir enigiemand met ʼn liefde vir geskiedenis.
Husqvarna se kookwater buksie
Sekere motorfietse het ʼn sekere bekoring en jy weet jy gaan die fiets geniet nog voordat jy die sleutel draai. So ʼn fiets is Husqvarna se Svartpilen 401.
Kyk: Groter, glansryker, groener!
Al ooit gewonder wat ʼn mens doen as jy ʼn paar miljard dollar het wat pla?
Luister: Diaan Daniels se wenke vir deftige mansdrag
Manne, bêre daardie selfde ou blokkieshemde en chino-broek wat jy vir elke spesiale geleentheid afstof en spits jou ore.
Dié GWM-produkte gou in SA
Die P500-dubbelkajuitbakkie, die Tank 500, ʼn Haval H7 en die Jolion Pro is almal binnekort op pad na Suid-Afrika.
Foto’s: Besoek dié paradys vir koffie-aficionado’s
Nooit sou ek kon raai daar is ʼn stukkie koffie-hemel wat tussen ʼn meubelwinkel en drukkery in ʼn besigheidspark in Hennopspark, Centurion, versteek lê nie!
Splinternuwe wynreeks baat moedertaalonderrig
Met hul eg Suid-Afrikaanse (én Afrikaanse!) wynreeks, kan jy Die MOS Beursfonds ondersteun en sodoende ʼn bydrae lewer om kwaliteit Afrikaanse onderrig vir meer sprekers moontlik te maak.
So lyk matrieks se eindeksamenrooster
Vanjaar se matrieks sal op 21 Oktober met die eindeksamen begin.
Dit gons oor Meghan se Nigerië-modes
Omdat sy en prins Harry Nigerië onder die vaandel van die Invictus-spele besoek het, het die voormalige aktrise haar ook nie aan koninklike modereëls gesteur nie.
Takealot brei afleweringsdiens uit
ʼn Toetstydperk vir dié nuwe diens is in Augustus 2023 in verskeie Johannesburgse en Kaapse woonbuurte begin.
Pretoria FM se winterprojek bied lafenis vir Wollies-diereskuiling
Bakkies, bussies en vragmotors vol komberse, speelgoed, honde- en katkos is Vrydag by die Wollies-diereskuiling in die Noorde van Pretoria afgelaai.
Melinda en baba Liebe skitter saam in ‘Binnelanders’
Wanneer sy nou self kyk na die eerste tonele waarin Liebe verskyn, dan besef sy hoe vinnig hierdie klein skattebol grootword.