Jo Black se liedjie “Skepe” bly vir die vierde week in die nommer 1-posisie.
Alles vir die maand Januarie 2017
Nuuskommentaar: Januarie 2017 – Zuma bly gemene speler
In hierdie klimaat van wantroue en selfs massa-paranoia eskaleer die verskynsel van ideologiese onverdraagsaamheid.
Vermiste Paarl-vrou se liggaam gevind
Nicola Pienaar (28), die vrou van die Paarl wat op 5 Januarie vermis geraak het, se liggaam is gevind.
[Foto’s] Só lyk kykNET se ‘Kokkedoortjies’
kykNET se gewilde werklikheidsreeks Kokkedoor het vir talle naelbytoomblikke gesorg. Nou broei dié program se “kuikens” oor tien weke uit wanneer deelnemers tussen 10 en 14 jaar oud Kokkedoortjie op horings gaan neem.
[Video] Bruid met T-Rex-kostuum het sosiale media aan die gons
ʼn Video van ʼn bruid wat in ʼn T-Rex-kostuum by haar troue opdaag, het sosiale media gaande.
Bloem-skrywer maak skoonskip op topverkoperlys
Jaco Jacobs het hierdie week die sonderlinge voorreg om sy naam 26 keer in die top-100-lys vir kinder- en jeugboeke te sien.
My afspraak met ‘Maandag’ op die Russiese Ural-motorfiets
Brian Cheyne gaan op ʼn nostalgiese rit al langs die R511 op ’n Russiese Ural-motorfiets met die naam Monday. Hy vertel oor sy ervaring met dié kanniedood uit die Tweede Wêreldoorlog.
GPF-lid sterf in skietery met rowers: ‘Hy is ʼn ware held’
“Ek kon so half agter ʼn boom skuil en Johnny het reg langs my gestaan toe die skote begin klap. Dit is moeilik om te sê hoeveel skote afgevuur is, maar die koeëls het neergereën.”
Talle dood ná skietery by moskee
Talle mense is Sondag dood in ’n skietery by ’n moskee in Quebec, Kanada.
[Resep] Lewerpatee
Dié resep behoort aan Vossie Kruger en sy meen dit is ʼn lieflike resep. Hierdie resep lewer ʼn groot hoeveelheid. Onthou om die patee goed te vries.
Twee wat bakkie stoot, sterf in botsing
“Die liggame van twee mans is op die hoofweg gevind.”
Woord van die week: Kokkedoor
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “kokkedoor”
Populisme en fopnuus lankal deel van vakbondwêreld
ʼn Vakbondpopulis benodig ʼn militante platform wat nie vrae vra nie. Bloukraagwerkers wat nou glo dat hulle uitgebuit word deur “wit kapitaliste”, bied die ideale platform, skryf Gideon du Plessis.
Mej. Heelal gekroon
Die skoonheid, ʼn student in tandheelkunde, het aanhangers én beoordelaars van dié kompetisie beïndruk tydens die finale ronde blitsvrae aan al die deelnemers.
Nieu-Seelanders kan nie ʼn pak op die ken vat
Die Nieu-Seelandse rugbyondersteuners het hul ware kleure die afgelope naweek in Wellington gewys.
Vandag se sportnuus
Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan het China gister 4-2 in die Somerreeks in Kaapstad getroef.
De Lille bedank as DA se Wes-Kaap-leier
Patricia de Lille het uit haar pos as die DA-leier in die Wes-Kaap bedank.
SA akteur in kattebak geboender tydens kaping
“Hulle het met hom rondgery voor hulle hom in ʼn veld naby Zonkizizwe naby Katlehong afgelaai het.”
ANC moet verantwoordelikheid aanvaar vir ‘geheime verkiesingsveldtog’
Die vrystelling van geheime bandopnames bewys dat Ignatius Jacobs, algemene bestuurder van die ANC-hoofkantoor, geweet het van dié “black ops”-kommunikasieveldtog deur lede van die ANC en hul ondersteuners.
Man in hospitaal aangekeer ná polisieman se skietery
ʼn 27-jarige man is in Louis Trichardt in hegtenis geneem in verband met ʼn skietery waartydens ʼn speurderkonstabel van die polisie ernstig gewond is.