ʼn Gesoute Suid-Afrikaanse akteur tel onder die rolverdeling vir die nuwe “werklikheidsweergawe” van The Lion King wat Donderdag vir die eerste keer bekend gemaak is.
Alles vir Donderdag 2 November 2017
[Video] Van Breda demonstreer bylaanval
Henri van Breda het Woensdag op sy 23ste verjaarsdag met ‘n byl in die hand aan die hof gewys hoe sy broer glo deur ‘n onbekende aanvaller doodgekap is.
Matrikulante ‘geniet’ eerste Afrikaanse vraestel
Hoewel die vraestel beslis nie noodwendig maklik was nie, behoort die leerders wat bereid was om deur die jare hard in Afrikaans te werk en die belangrikheid van die taal insien, baie goed te vaar.
Polisie fnuik ‘kabeldiewe’ se plan
Die polisie het in ʼn verklaring gesê dit kom ná die mans Donderdagoggend deur polisiebeamptes wat besig was met patrollie in hegtenis geneem is.
[Resep] Sjokoladelemoenkoek
ʼn Lekker bederfie so aan die (amper) einde van die week!
[Video] Hennie, Jacobu deel hul Willowmore-sprokiestroue
Eers het boer Hennie Lötter homself probeer regruk, maar toe neem sy emosies oor. Toe Jacobu, sy “onverwagse liefde”, in die paadjie van die Oos-Kaapse kerkie begin afloop, het die trane sonder keer oor sy wange begin rol.
Centurion-sinkgat: Herstelwerk dán voltooi
Dit gaan minstens R25 miljoen kos om die sinkgat op te vul en die pad te herstel.
Prins Harry en Meghan se pad na kansel vol duwweltjies
Die paadjie na die kansel vir prins Harry en die Amerikaanse aktrise Meghan Markle is volgens die Britse poniepers reeds vol duwweltjies.
Egpaar voor kind in bakkie doodgeskiet
ʼn Sewejarige meisie is in haar arm gewond en na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir behandeling.
NY-terreuraanval is ‘maande lank’ beplan
Volgens mediaberigte het Saipov aan ondersoekbeamptes gesê hy “voel goed” oor die aanval.
Polisievrou in hof oor geheime verhouding met bendelid
ʼn Voormalige lid van die Port Elizabeth-polisie se bendetaakspan wat stilgebly het oor die doen en late van ʼn berugte bendelid, ook haar geheime minnaar, het Woensdag uiteindelik in die stad se landdroshof verskyn.
Die redbaarheid van Afrikaans
“Ons moet net die wil hê om Afrikaans as die skoonste taal, ons moedertaal, te laat blom, en die rug vir eietydse Milneriste styf te maak.”
Nóg skandale en seksuele aantygings sien die lig
Nóg drie rolprentbase se lewens is vandeesweek in onstuimige waters gedompel nadat verskeie hoëprofiel-bekendes met nóg bewerings van seksuele toenadering en teistering vorendag gekom het.
Moeilike wegspring vir Bokke in Wêreldbekertoernooi
Daar sal vir die Springbokke geen kans wees om foute tydens die Wêreldbekertoernooi in Japan uit te stryk nie. Hulle word in die diepste moontlike kant ingegooi.
Luister: The Voice-wenner stel debuutalbum vry
“Die harde werk was nie om The Voice te wen nie. Die harde werk begin nou eers.”
Drie sterf toe man losbrand in winkel
“Mense het begin skree en na die uitgange gehardloop.”
Verstopte drein lei tot gru-vonds
Loodgieters is Woensdagaand uitgeroep om ʼn verstopte drein oop te maak.
Moenie nou klippe na Wayde gooi nie, hoewel …
Waar trek ʼn mens die streep?
Plaasaanvaller swaar gestraf
Billy van Rooyen en sy skoonpa, Ronnie Lombard, is verlede jaar op hul plaas naby Vryheid doodgeskiet en twee familielede is in die aanval beseer.
Taalgebruik: Tyd
Hoe word tyd aangedui in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.