Die storie verskaf ʼn blik op ʼn gewone, skynbaar onmerkwaardige familie wat ongewone uitdagings teëkom. Dit is ʼn storie oor die besluit om vir jou familie lief te wees en om hulle te aanvaar, nie ten spyte van hulle tekortkominge nie, maar as gevolg daarvan.
Alles vir Dinsdag 14 November 2017
[Resep] Spinasie-gereg met bone
’n Smullekker bygereg vir die somer!
Dr. Emslie-moord: Buitelander ontsnap uit aanhouding
ʼn Dringende beroep word op die publiek gedoen om uit te kyk vir ʼn Zimbabwiër wat glo uit aanhouding by die Lephalale-polisieselle in Limpopo ontsnap het.
[Foto’s] Iran-Irak-aardbewing dodelikste vir 2017
Die kragtige aardbewing van 7,3 wat die grens tussen Iran en die noorde van Irak Sondagaand getref het, word as die dodelikste aardbewing vir 2017 bestempel nadat die dodetal aansienlik gestyg het.
Wat op aarde gaan in Saoedi-Arabië aan?
Die jong kroonprins Mohammed bin Salman het reeds in drie maande meer gedoen om die konserwatiewe Saoedi’s se hok dramaties te skud as in meer as 80 jaar wat die Saoediese koningshuis dié olieryke koninkryk beheer.
Man (19) in hof ná hy 64-jarige glo verkrag
Hy het haar eers gewurg tot sy bewusteloos was en daarna na bewering verkrag.
Uitdrukking: ‘n Hondelewe lei
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “‘n hondelewe lei”
ANC-Vroueliga noem sy top-6
Die ANC-Vroueliga (ANCVL) het Maandag sy voorkeurkandidate vir president en die top-6 in die regerende party bekendgemaak.
Gemeenskap trek ‘rowers’ ná huisroof vas
“Die verdagtes is erg aangerand en twee van hulle moes na ʼn hospitaal geneem word vir behandeling.”
Nuuskommentaar: Fopnuus aan die keel gegryp
Gaan die Europese Unie se beoogde veldtog om burgers toe te rus om fopnuus te herken kan werk as metode om dit te bekamp? Kan so ’n strategie in Suid-Afrika werk? Of moet die veldtogte om fopnuus in die wortel af te knip eerder gesteun word?
Vandag se sportnuus
Die aankondiging oor die toekenning van die 2023 Rugbywêreldbeker word môre gemaak en teen gister kon nog net vier lande hul name by die 28 voeg wat reeds vir FIFA se Wêreldbeker gekwalifiseer het.
Drie dood ná motors, vragmotor bots
Die bestuurder van die vragmotor is net gering beseer.
Dwaalkoeëls tref 2 ná gemeenskap op polisie losbrand
ʼn Man (29) is in sy bobeen gewond en ʼn vrou (22) in haar maag.
Een vas ná kerkgangers JMPD-beampte aanval
Die verdagte is glo ʼn onwettige immigrant.
[Video] Feiteblad: Malema se ekonomie
Zimbabwe en Venezuela word gereeld onder die wêreld se swakste ekonomieë getel en is reeds aangedui as lande waarin die minste hoeveelheid – ja, jy raai reg – ekonomiese vryheid bestaan, juis weens beleide wat ons sogenaamde ekonomiese vryheidsvegters graag wil navolg.
Gedagte vir die dag: God is vir jou!
Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het. (Filippense 4:19)