“Hy kan al bietjie met ons praat, maar sy stem is baie hees.”
Alles vir Maandag 14 Mei 2018
Britse koninklikes se trougebruike waarvan jy nie geweet het nie
Die koninklike familie het onlangs, in afwagting op eerskomende naweek se troue net wes van Londen, sommige van dié tradisies met aanhangers gedeel.
Toestel in moskee is wél ʼn bom
Die Valke het bevestig dat die toestel wat Sondagaand in die Imam Hussain-moskee in Verulam in KwaZulu-Natal gevind is, wel ʼn bom is.
Rassie kan kies en keur, ondanks beserings
Die Springbokspens was lanklaas so vol.
Stropery-wenk lei tot reusevonds dagga
ʼn Reusehoeveelheid dagga is in die verdagtes se twee voertuie aangetref.
Mosie van wantroue in Gauteng-premier
Die DA stel Dinsdagoggend in die Gautengse wetgewer in Johannesburg ʼn mosie van wantroue voor in die Gautengse premier, David Makhura, op grond van die 144 mense wat dood is in die Life Esidimeni-skandaal.
‘Sloopgewig’ uit SA breek pad oop in Amerika
ʼn Sloopgewig (wrecking-ball) noem die Amerikaners dié jong losvoorspeler uit Suid-Afrika, wat tans onkeerbaar in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) voortstorm.
‘Ek is bly ek is ʼn kind van die Here,’ sing vyfjarige ná bomaanval
Volgens een van die Sondagskool-juffrouens raak van die kinders steeds angstig en kruip weg wanneer hulle harde klanke hoor wat hulle aan die bomaanval herinner.
Parys-boere: Uitslag gelewer oor ontslag-aansoek
Die ses mans van die Parys-distrik in die Vrystaat word daarvan beskuldig dat hulle in Januarie 2016 twee vermeende plaasaanvallers op ʼn plaas in die distrik aangekeer en so erg aangerand het dat hulle later in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.
Opdraande stryd vir SA ekonomie in 2e kwartaal
Suid-Afrikaners kan hul gereed maak vir ’n ekonomiese mallemeule vanjaar. Terwyl die eerste kwartaal se ekonomiese groeikoers waarskynlik positief sal wees, is verwagtinge dat die tweede kwartaal waarskynlik stoom sal verloor.
Resep: Tamatie-en-ansjovistert
Probeer iets nuuts hierdie week met dié lekker tert!
Pta-man skiet rowers dood: Nuwe inligting glo bekom
Van Greunen het twee verdagtes doodgeskiet toe een verdagte met sy gesin probeer wegjaag het en die ander herhaaldelik teen die gesin se voertuig, met die gesin steeds daarin, vasgery het.
Polisie red raadslede van betogers
“Die raadslede is geïntimideer en kon nie terugkeer na hul voertuig nie en die voertuig, ʼn Toyota-sportnutsvoertuig, is aan die brand gesteek.”
Nuuskommentaar: Rassensitiwiteit oor wêreld aan die toeneem?
Gaan rassisme en rasbewustheid wêreldwyd onhoudbaar word? Navorsing oor die wêreld heen dui daarop dat dit wel die geval kan wees.
Verbruikersake: So kla verbruikers oor banke
Ina Opperman het gaan kyk hoe mense kla oor bankdienste en gee raad hoe om klagtes te vermy aan die hand van die ombudsman vir Bankdienste se jongste gevallestudies.
2 vas toe verdagte terugkeer na misdaadtoneel
Een van die verdagtes, onbewus van die feit dat die polisie nog op die misdaadtoneel besig was, het later teruggekeer na die toneel.
Boek: Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie
ʼn Besonderse verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie, en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.
7 vas oor ploftoestelle
Die ploftoestelle was vermoedelik bedoel om kitsbanke mee oop te blaas.
Gesin voer glo drie selfmoordbomaanvalle uit
Een gesin, insluitend twee dogters van onderskeidelik 9 jaar en 12 jaar oud, was volgens owerhede verantwoordelik vir die drie dodelike selfmoordbomaanvalle in Surabaya wat Sondag skokgolwe oor die wêreld heen gestuur het.
Parys-boere: Hof sê vandag oor ontslag-aansoek
Die verdediging voer aan die staat het nie voldoende bewyse voor die hof gebring om Prinsloo se aandeel in die moord op die twee oorledenes of selfs net aanranding te bewys nie.