Die diensverskaffer beweer die ANC skuld hom R32,5 miljoen vir die ontwikkeling en aanbieding van die party se webtuiste.
Lees meerAlles vir Sondag 30 September 2018
Vreemde paljas pla SA puntemakers in Frankryk
Dit lyk of ʼn vreemde paljas die Suid-Afrikaanse puntemakers in die jongste kragmetings in die Franse Top14- en Pro D2-liga gepla het.
‘Laat onnies oorsee gaan, daar’s volop hier’
“Ons is glad nie bang dat ons met ʼn krisis sal sit nie, want as jy gaan kyk, sal jy sien al ons universiteite bied onderwyskwalifikasies aan.
Man verdrink toe kano by Plett omslaan
Die een seun het in ʼn kritieke toestand in die hospitaal op Plettenbergbaai oornag, maar nadat sy toestand gestabiliseer het, is hy Sondagoggend na ʼn hospitaal in George oorgeplaas.
Foto’s: Sprokiestroue vir Afrikaanse popsangeres
Sy dogter het sonder sy medewete al jare lank haar ma se trourok bewaar sodat sy gedeeltes daarvan by haar eie trourok kon laat inwerk.
‘Korrupte’ ANC-hoofsweep steeds nie afgedank
“101 dae het reeds verstryk, maar Gauteng se premier, David Makhura, het Hlongwa nou nog nie uit sy senior amp ontslaan nie.”
Kapenaars nou 70 ℓ elk toegelaat
Kapenaars slaak dalk ʼn sug van verligting met dié dat die Moederstad se streng waterbeperkings van Maandag af effens verslap word, maar die 70 ℓ…
Nuwe kurator opgewonde oor US-tuin
“Ek wil spesifiek moeite doen om die publiek aan al ons pragtige dog bedreigde plante bekend te stel.”
De Lille vra ondersoek na grondtransaksie
Kaapstad se burgemeester het ʼn forensiese ondersoek aangevra ná “ʼn stortvloed” berigte oor die opveil van ʼn waardevolle onbeboude sakeperseel in die middestad. Die Stad…
R1,56 m. se mandrax in Baai gekry
“Hulle het op ʼn tas en twee sportsakke met 26 000 madrax-tablette daarin in ʼn tuinwoonstel op die eiendom afgekom.
Dodetal in Indonesië styg skerp
Meer as die helfte van die 560 gevangenes in Palu se tronk het Vrydag ontsnap nadat die gevangenis se mure weens die aardbewing in duie gestort het.
Vlammedood ná motorbotsing
Blykbaar was ʼn motor en ʼn afleweringsvoertuig in ʼn trompop botsing betrokke, waarna die motor aan die brand geslaan het.
Trump koer oor liefde vir Kim
“En ons het gereeld vasgesit, maar toe raak ons verlief. Oukei? Nee, regtig. Hy het vir my lieflike briewe geskryf.”
ANC-ondersteuners gaan burgemeester glo te lyf
Die groep het die burgemeester toe na bewering te lyf gegaan en met ʼn klip aangeval, voor hulle glo munisipale eiendom begin plunder en skade van R62 000 aangerig het.
Kings se vierde neerlaag onderstreep OP-wanorde
Die Southern Kings het Saterdagaand met 14-54 teen die Scarlets groot pak in Llanelli gekry en het ná vyf wedstryde net die enkele oorwinning, verlede naweek teen Ulster in die Baai, op die punteleer.
Zille: ‘Iemand wil spoordiens vernietig’
“Ons sal binnekort minder as 40 treine in Kaapstad hê. Ons kort 88 treine om die basiese stelsel te bedryf.”
Wat is op die spel vir All Blacks op Loftus? Alles
Die Rugbykampioenskap is in die sakkie en toegeknoop, maar nou kom die All Blacks voor hul grootste toets vanjaar te staan wanneer hulle Saterdag op Loftus Versfeld teen die Springbokke speel.
Flinke optrede knip ‘skrikbewind’ kort
Die inhegtenisnemings het plaasgevind terwyl die twee glo op pad was om ʼn sakeonderneming in Louis Trichardt se middedorp te beroof.
Opwindende einde wag op Currie- Eerste Liga
Geen draaiboekskrywer kon ʼn opwindender rondomtalie-einde vir aanstaande naweek beplan het, as wat in die Curriebeker- Eerste Liga wag nie.
ACDP-leier boos oor Ramaphosa-uitlating
“Hoe kan ons iemand vertrou wat blatant vir die wêreldgemeenskap lieg?”