Die protesaksie het reeds verlede week begin met ʼn groep kontraktuele plaaswerkers wat ongelukkig is oor behuising en lone.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Mei 2019
Hoëspoed-botsing: Naam van derde oorledene bekend
ʼn Video word op sosiale media versprei wat wys hoe Turnbull glo teen ʼn spoed van 260 km/h met die Jaguar gery het.
Aanvallers slaan toe op skoolbus, leerder geskiet
Die verdagtes het een van die leerders tydens die voorval raakgeskiet en nog een het ander beserings opgedoen.
Swanger polisievrou sterf in motorongeluk
Sy is weens die aard van haar beserings per helikopter na ʼn hospitaal geneem waar sy later die aand geboorte geskenk het.
Twee dood, 15 beseer in Ekurhuleni-ongeluk
In die botsing het die taxi met 17 insittendes omgeslaan.
Doris Day sterf op 97
“Dit was ʼn goeie dag vir Amerika toe Doris Marianne Kappelhoff van Evanston, Ohio, besluit het om mense te vermaak.”
ToekomsVenster: Jesus word in Bethanie gesalf
Wat verklap jou woorde en dade, jou kritiek van jou?
Kleuter in koma ná leeu-aanval
“Op hierdie stadium vra ons net vir gebede, ons wil net hê mense moet bíd.”
‘Getuie’ in moordsaak teen burgemeester doodgeskiet
“Dit blyk ʼn politiek gedrewe aanval te wees.”
Luister: Geen Trompie vir dié Saarkie-bende
Die lede van Saarkie sê dit is lekker om saam met mans musiek te maak, maar dat hulle nooit amptelik deel van Saarkie sal word nie.
SA appelleer teen Semenya-bevinding
ASA het Maandag bevestig dat hy teen die bevinding gaan appelleer.
Ontwerper van SA vlag sterf
Die ontwerp is aan oudpres. Nelson Mandela gefaks en iemand aan die ontvangkant moes na ʼn skryfbehoeftewinkel hardloop, inkleurpotlode kry en die vlag inkleur.
Die wêreld in foto’s – 13 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Wen: SA kunstenaars sing die grootste treffers van alle tye
Twee gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na vanjaar se Classics-konsert wen en vyf gelukkige lesers kan ook elk ʼn Classics 2018-CD-en-DVD-pakket wen.
Nuwe rolprentweergawe van ‘Fiela se kind’ binnekort op die silwerdoek
“Klassieke literatuur het ʼn manier om verskillende kunstenaars te inspireer om dit op verskillende maniere te vertolk en ons glo dat ‘Fiela se kind’ in daardie kategorie val.”
Meer as 500 dié naweek vas in Gauteng
Die Wes-Randse polisie het altesame 101 mense deur die loop van die naweek in hegtenis geneem.
Kleuter beseer toe leeu deur heining gryp
“Dit was terrible. ʼn Helse skok. Die kind was vol bloed. Al die ander kinders het begin huil.”
Kragopwekker-kompetisie: Hier is die wenner
Hier is die wenner van Maroela Media se “Lig in die donker”-kompetisie.
SA marathon-ster help Aussies nou fiks word
“Ek verlang na Afrikaans, my moederlief en die res van my familie,” sê Two Oceans-medaljewenner.
Video wys glo motor ry 260 km/h voor gru-ongeluk
“Ek smeek almal asseblief om ons tyd te gee om te rou en op te hou met die vieslike goed wat op Facebook geplaas word. Ons harte is gebreek.”