“Al die tyd wat Suid-Afrikaners in hul huise en kombuise tydens die Covid-19-pandemie deurgebring het, het die standaarde vir die nuwe seisoen gelig.”
Alles vir Vrydag 4 Junie 2021
Monument se tekeninge dekades later ‘tuis’
ʼn Engelsman het, sonder dat hy dit weet, een van die grootste argitekskatte van die Afrikaner in sy besit gehad.
Sangkompetisie help aspirantsangers
“Daar is niks soos goeie blootstelling as jy nog ʼn nuwe sanger is nie.”
Hof moet sê oor selfverdediging – Ramaphosa
Die wysigingswetsontwerp stel onder meer voor dat geen vuurwapenlisensie vir selfverdedigingsredes uitgereik sal word nie.
Parkeerruimte in Hongkong vir R17 miljoen verkoop
“Vaardige werkers” het glo sowat 22 jaar lank se inkomste nodig om ʼn 60 m²-woonstel te kan bekostig.
Russiese tennisspeler van knoeiery verdink
Die owerhede het agterdogtig geraak ná abnormaal hoë weddery in lande buite Frankryk by hulle aangemeld is.
Ontmoet ons wynboere: Kom gesels ook rugby op Welbedacht
Schalk sr het ʼn diep studie van wingerdbou gemaak en hy was die eerste boer in die streek wat sy wingerdrye van noord na suid in plaas van oos na wes geplant het.
Weerlose kinders fisiek, emosioneel deur virus geraak
Van die kinders het van die kinderhuis probeer wegloop, om geen rede gehuil nie of woedebuie gehad.”
Bejaarde op plaas aangeval
Die slagoffer is met haar tuiskoms deur drie mans oorval toe sy omgedraai het om die deur agter haar toe te trek.
Beurtkrag tydelik opgeskort om wetsontwerpe deur te voer
Omdat die krag Vrydagmiddag aangehou gaan word, sal beurtkrag nou ook die naweek voortduur.
Devon is ‘mal’ oor kolfwerk
“Hy het reeds ’n hoogste T20-telling van 99 nie uit nie, ’n honderdtal in internasionale eendagkrieket en nou ook ’n dubbelhonderdtal in sy eerste toets. Ons weet nou al vir ’n hele ruk dat hy ’n baie spesiale speler is.”
Tientalle dood aan tuisgemaakte ryswyn
Byna 100 mense in Kambodja is ook tydens ʼn geleentheid na die hospitaal geneem nadat hulle van dié konkoksie gedrink het.
Skrywer se ouers sterf saam aan Covid-19
“Van ons kinderdae af het ons ouers openlik vir God gevra of hulle eendag in hul oudag saam kan sterf.”
Mkhize ‘op regsadvies’ nie voor parlementêre komitee
Lede van die parlementêre komitee was woedend oor dié stokkiesdraaiery en het behoorlik uitgevaar teen die minister.
Musiekvideo: Daniel Eeuwrick vat die laaste trein
Eeuwrick, wat onlangs sy tuiste aan die Oos-Kaapse kus van Suid-Afrika vir Nederland verruil het, het sy nuwe video in dié land geskiet.
Boek: ‘Klinkklaar’ – Daniel Hugo
Geslepe, fyn afgeronde verse van ʼn woordsmid wat slim speel met klank, taal, beelde en verwagtinge.
Motorverkope begin weer kop optel
Toyota se Hilux was die topverkoper in Mei met 3 700 nuwe bakkies wat verkoop is.
Dís mos ʼn Landy…
As ek terugdink … in die dae voor Toyota, was daar net een hardebaard 4×4. ʼn Gaan-orals-en-doen-alles-4×4 – en dit was die Land Rover Series I en II wat toe later die Defender geword het.
Man tydens huisroof geskiet
ʼn Paramedikus wat van diens af was en in die omgewing woon, het die man se been behandel nadat hy heelwat bloed verloor het.
Roger, Rafa en Novak na volgende ronde
“Ek het myself eintlik ’n bietjie verras; nooit gedink dat ek nog soveel energie sal oorhê teen die einde van die wedstryd nie.”