Die regter het ʼn lasbrief vir die inhegtenisneming van die “voortvlugtige” uitgereik.
Alles vir Donderdag 30 September 2021
Hommeltuigfoto’s onthul ANC se mislukkings, sê DA
“Beeldmateriaal wat vroeër vandeesmaand deur ʼn hommeltuig van die munisipale erf verfilm is, is egter bewyse van die ware verhaal.”
Antwoorde geëis ná drank verdwyn
“Afgesien daarvan dat van die voorraad vermis word, is die inhoud van sommige drankbottels met tee vervang.”
Staatsaanklaer in Cradock vermoor
Die 36-jarige staatsaanklaer was in Lusikisiki in die Oos-Kaap gevestig.
Bedrogsaak teen hoës by departement uitgestel
Die twee staan tereg op aanklag van bedrog wat verband hou met die aanstelling van die superintendent-generaal in die provinsiale departement van gesondheid.
57-jarige met kinderpornografie betrap
Sowat 9 000 stukke pornografie, insluitend video’s, is gekonfiskeer.
Sterftes by Helen Joseph weens te min werkers
148 vakante poste by die hospitaal sluit in 125 verpleegsters en agt vakante poste in die ongevalle-eenheid wat onder erge druk verkeer.
Aardklop: Minnaar lewer kragtoer in ‘Monsieur Ibrahim’
Met slegs ʼn stoel, ʼn baadjie en papierblomme op die verhoog neem Dawid Minnaar jou saam na die Rue Bleue-distrik in Parys in die sestigerjare.
Britney se pa onthef van rol as voog
Britney het ná die regter se beslissing “in trane uitgebars”.
Aardklop: Hoe neem ons die verlede na die toekoms?
“As geskiedenis stagneer of stol, sal dit sterf. Kontekste verander en ʼn mens moet daarby aanpas. Ons moet die dinamika van geskiedenis koester.”
Geen borgtog vir man wat familie glo byeenroep, doodskiet
Die jongste slagoffer was maar agt jaar oud.
Groter partye verloor glo al meer steun in Goudstad
Dit lyk ook of ’n kommerwekkende aantal Johannesburgers in November van die stembus gaan wegbly.
Bendekoeëls eis lewe van vierjarige
ʼn Vierjarige kind is Woensdagaand dood in ʼn skynbare geval van bendegeweld in Ottery in Kaapstad.
Verkeersman sterf toe taxi deur padblokkade ploeg
Sy kollegas het met die erg beseerde verkeersbeampte na ʼn hospitaal gejaag waar hy gesterf het.
Bokke wil dié All Blacks-span fisiek oorheers
Die All Blacks het egter ’n gedugte span gekies wat vir die Bok-verdediging hoofbrekens kan besorg.
Maak die inenting jou magneties?
Maroela Media het gaan ondersoek instel na ʼn paar van die meer omstrede teorieë rondom die entstof en hoe dit kon ontstaan het.
Morris sukkel in VAE
Die Rajasthan Royals-base moet ongetwyfeld oor Morris se huidige spelpeil frons nadat hulle vroeër amper R32 miljoen uitgehaal het om sy dienste te bekom.
Taalgebruik: in ʼn ry
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “in ʼn ry”. Dit kan in sommige gevalle as anglisisties beskou word. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Waar laat Unisa-uitspraak Afrikaans as onderrigtaal op tersiêre vlak?
Waar laat die uitspraak van regter Steven Majiedt van die Konstitusionele Hof die saak van Afrikaans as onderrigtaal op tersiêre vlak? Amper belangriker, waar laat dit die taalkwessie by die Universiteite Stellenbosch (US), Johannesburg (UJ) en die Vrystaat (UV)?
LUR’e gewaarsku oor gebrekkige water, sanitasie by skole
Provinsiale onderwysdepartemente word deur moontlike litigasie in die gesig gestaar oor puttoilette en gebrekkige watervoorsiening by duisende skole landwyd.