Nicky Botes is doodgeskiet nadat hy met ʼn sekerheidswag in ʼn woordewisseling betrokke geraak het.
Alles vir Dinsdag 14 Desember 2021
Bring lig in lewens van 1 000 behoeftige kinders dié Kersfees
CMR Noord se Kersprojek beoog om vanjaar weer kinders en gesinne in nood tydens die feesseisoen te ondersteun.
Frankryk se verkiesingsveldtog kry momentum
Eric Zemmour, bekende, welsprekende en omstrede skrywer en joernalis, het na ʼn maandelange getalm sy kandidaatskap bekendgemaak.
Gebaretaal help dowe om graad te vang
Ilze Aäron sê dit was nie maklik om die dosent én tolk se gebare dop te hou nie, maar sy het deurgedruk om haar graad in onderwys te kry.
‘Halfhartige hervorming’ van brandstofprysformule help nie
Volgens Solidariteit sal aanpassings aan die brandstofprysformule enersyds onvoldoende wees en andersyds sal dit ʼn hindernis wees om werklike, volhoubare verligting vir Suid-Afrikaners teweeg te bring.
Gesin van vyf vermoor
Die polisie het afgekom op die verbrande liggame van vyf lede van ʼn gesin in ʼn plantasie in KwaZulu-Natal. Die jongste slagoffer was net ʼn maand oud.
Root glo Engelse kan bordjies verhang
“Dit voel anders as met vorige reekse waar ons Brisbane stert tussen die bene moes verlaat ná ’n groot nederlaag.”
Lande dalk binnekort van Britse rooilys geskrap
Die Britse minister van gesondheid het verlede week daarop gesinspeel dat reisbeperkings binnekort hoegenaamd nie meer nodig gaan wees nie.
Namibiese wedren: ‘Swoeg en sweet die moeite werd’
Die Namibiese fietswedren is die langste eenskofresies ter wêreld en deelnemers kan ook fietsry ter gedagtenis aan ʼn geliefde wat aan die dood afgestaan is.
‘Pragmatiese benadering’ nodig vir wapenlisensies
Weens ʼn administratiewe fout is die lisensies van sowat 700 van Fidelity se vuurwapens nie betyds hernieu nie. Hulle het die polisie hieroor hof toe gesleep.
Video: Kaas laat baba ophou huil
Kykers kan nie ophou lag vir die kort video nie.
Uitdrukking: ʼn Geraamte in die kas hê
Het jy al ooit die interessante verhaal agter die uitdrukking, “ʼn Geraamte in die kas hê”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Plaasmoord-saak uitgestel weens afwesige landdros
Drie verdagtes, onder wie een van die slagoffer Johan Prinsloo (64) se werknemers, het Maandag weer in die plaaslike landdroshof verskyn in verband met dié moord.
Beeste wreed vermink, geslag
Kalfies het verwese rondgestaan en aan die dooie koeie probeer drink.
Aptekers óók paniekerig oor plasings
Die jong aptekers moet tussen 15 en 20 Desember by Suid-Afrikaanse Aptekersraad registreer ten einde volgende jaar as apteker te kan werk. Hulle kan egter slegs registreer indien hulle reeds ʼn aanbod vir hul gemeenskapsdienjaar ontvang het.
Kripto laat hom al meer geld
Of jy nou al jou tone in die onstuimige kriptogeldwaters gewaag het en of jy steeds eerder die klingel van muntstukke in jou beursie verkies, daar’s geen keer aan die groei van die digitale geldwêreld nie.
Bernie dink Lewis, Mercedes praat nonsens
“Persoonlik glo ek dat hy nie so baie moet kla nie.”
Dokters ‘verheug’ oor diensjaarplasings
Terwyl talle junior dokters verheug is dat hulle eindelik vir hul diensjaar geplaas is, lê ʼn opdraande stryd steeds voor wat hul verblyf betref.
Resep: Sitruskoekstruif
’n Egte somer-koekstruif vir ’n somer-Kersfees.
Verligting ná kleuterskooleienaar se vonnis
“Al het die saak lank gevat, is ek bly geregtigheid het eindelik geskied. Elke keer wat ek moes teruggaan hof toe en getuig, het dit weer ou wonde oopgekrap.”