Christopher Kortenhoeven het hulp ontbied toe hy sien die skilpad sukkel om te beweeg.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 Desember 2021
Vol hospitale oor Kersfees gee KZN hoofpyn
Die getal hospitaliserings weens Covid-19 sowel as traumatiese voorvalle soos ongelukke het skerp toegeneem in dié provinsie.
Vrou brand dood in Kaapse huis
Die brandweer het verwoed probeer om die vlamme in ʼn huis in Bellville te blus.
NVG steeks oor vals rassisme-klag
Andre Fourie is aanvanklik deur ʼn kollega daarvan beskuldig dat hy die kollega ‘ʼn bobbejaan’ genoem het.
ToekomsVenster: Hoe kan Ek jou laat vaar?
Soos die verlore seun se pa wag Hy om die vetgemaakte kalf, die feesklere en tulband met jou te deel. Jy moet net opdaag.
Duur koperkabels onder skroot versteek
Die bestuurder en twee insittendes van die vragmotor kon nie sê waar die kabels vandaan kom nie.
Luister: Kenner gesels oor broodbome
Tilania du Preez is ʼn kenner van broodbome. Sy het vroeër vanjaar met Maroela Media gesels en ʼn paar feite oor die besonderse plantspesie verskaf.
Nederland gee miljoene vir SA se Covid-19-stryd
Die Nederlandse regering het meer as R14 miljoen aan die Suid-Afrikaanse regering se Solidarity-fonds geskenk.
Polisie kry groenlig om Baldwin se selfoon na te gaan
Die foon bevat glo belangrike e-posse en teksboodskappe wat aan en van Baldwin gestuur is en betrekking het op die produksie van die rolprent.
Len Cloete ‘herwin bewussyn’
Len Cloete was langer as ʼn maand in ʼn koma nadat hy deur ʼn polisiebeampte in die kop geskiet is.
Federer wéér ondersteuners se gunsteling
Roger Federer is vir die 19de agtereenvolgende jaar as tennisliefhebbers se gunstelingspeler aangewys.
Boomslang in woonkamer gevang
Dié giftige reptiel het omtrent ʼn geveg opgesit.
Familielede sterf op pad na troue
Twee voertuie en ʼn vragmotor was in ʼn ongeluk op die N2 in KwaZulu-Natal betrokke.
Bye takel vier mense op boot
Die boot het teen bome op die rivieroewer gebots toe die bemanningslede vir ʼn swerm bye probeer vlug het.
Onderwysers, op die plek rus!
Kenners is dit eens dat ʼn wegbreek broodnodig is wanneer jy van spanning en moegheid wil herstel. Tydens hierdie wegbreektydjie is dit nodig dat jy jou heeltemal losskeur van jou daaglikse roetine en dinge doen wat weer jou liggaamsbattery sal laat herlaai.
Duisende vlug voor tifoon in Filippyne
ʼn Maand oue baba is in ʼn skottel na veiligheid gebring.
Harde slag toe skelmpie by venster uitval
Toe polisie by die man se kamer inbars, het die man gelê en slaap asof niks gebeur het nie.
Aussies se tee smaak ’n bietjie soeter
Marnus Labuschagne het die sesde honderdtal van sy toetsloopbaan geslaan.
Handwerk: Ongewone engel vir ’n Kersboom
Hierdie besonderse mopshondengel vir die boomtop gaan beslis vir glimlaggies om jou Kersboom sorg.
Hlaudi moet SAUK miljoene terugbetaal
Die destydse raad het in Augustus 2016 besluit om R11,5 miljoen aan Motsoeneng uit te betaal, as deel van ʼn “suksesfooi”.