Senwes het die afgelope finansiële jaar, metafories gestel, ʼn goeie oes opgelewer met finansiële resultate wat dui op ʼn blink toekoms vir dié landboumaatskappy.
Alles vir Donderdag 29 Junie 2023
Madonna in waakeenheid, wêreldtoer uitgestel
Die 64-jarige popster is in ʼn hospitaal in New York se waakeenheid opgeneem.
Mening: ‘Geboortereg’-reël kan groter Wêreldbeker-uitdaging vir Bokke skep
Twee vrae kom by ʼn mens op: Eerstens, is dit reg om vir ʼn ander land as jou eie te gaan speel waar jy nie kon of sou plek kry in die toetsspan nie? En ook, as jy dit wel gedoen het, is dit reg om weer na jou geboorteland terug te keer?
Skikking met regering nie eindpunt van raswette-stryd
Hierdie skikking is dus nie die eindpunt van ons stryd teen die raswette nie, maar die eerste mylpaal na ʼn normale werksmag waar mense op grond van hulle karakter en bekwaamheid, in plaas van hulle ras, hanteer word.
BMW vier miljoenste GS met jongste model
Daar is seker min motorfietse wat die wêreld so aangegryp het soos BMW se GS-reeks.
Titan-tragedie: Wrakstukke, ‘menslike oorskot’ uit water gebring
“Daar is nog ʼn aansienlike hoeveelheid werk wat gedoen moet word om die faktore te verstaan wat tot die katastrofiese voorval gelei het.”
Verstappen mik na nóg ʼn rekord
Die verdedigende tweemalige wêreldkampioen Max Verstappen sal dié naweek poog om die suksesvolste jaer in die Oostenrykse Grand Prix-geskiedenis te word.
Medelye ná dood van premier se vrou
Die provinsiale regering van Limpopo het Woensdagmiddag bevestig dat Maggie Mathabatha oorlede is.
Foto’s: Kom slaap verniet in Barbie se Malibu-droomhuis
Barbie se aantreklike vriend, Ken, sal binnekort vir uitgesoekte gaste ʼn voorsmakie van hulle gunstelingpop se Malibu-droomhuis in die VSA gee.
Ontvoerde baba sewe maande later opgespoor
Die ma was besig in een van die winkels toe die jong vrou, wat sy eintlik nie ken nie, met haar pasgebore baba verdwyn het.
Mashatile oorreed nie met ‘arrogante’ reaksie
Die adjunkpresident hou vol hy het niks verkeerd gedoen nie en dat die media ʼn skandaal van sy vriendskappe met sekere sakelui probeer maak.
EU-reëls kan SA se lemoenuitvoere met 20% knou
Suid-Afrika se voortslepende kragtekorte – wat die afgelope paar weke minstens effe verbetering getoon het – gaan boonop net tot plaaslike uitvoerders se lot bydra.
Resep: Gebakte kaaskoekvierkante
ʼn Gebakte kaaskoekhappie is beslis nie te versmaai nie.
Wiele2Wiele: Alfa vier mylpaal met nuwe Stelvio
Hierdie week in Wiele2Wiele vier Alfa Romeo hulle 113de bestaansjaar en stel die nuwe Stelvio bekend. Die W2W-span is beïndruk met Renault se Captur en glimlag oor BMW se 3-silinder X1. Hulle gee ook bestuurswenke vir die nat pad en ’n geskiedenisles oor motorfietsrenne.
DA wil opruk oor ‘raskwotas’ in werkplek
Volgens die DA gaan die beplande protesaksie poog om voort te bou op die sukses wat Solidariteit behaal het in die vorm van ʼn skikking met die regering oor die toepassing van regstellende aksie.
Toe nie tornado wat Durban tref
Op grond van beeldmateriaal wat oor die weervoorskynsel gedeel is en ander ooglopende bewyse, is dit vir die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) duidelik dat dié verskynsel nie ʼn tornado was nie.
Nog ʼn Stellenbosch-skool groet beurtkrag
Die hibriede sonpanelestelsel waarmee Laerskool iKaya binnekort gaan spog, gaan die skool, wat nie skoolfondsbetaling vra nie, help om R50 000 op sy jaarlikse elektrisiteitsrekening te spaar.
Koester die stilles
Om aanmekaar te karring dat dié diep denker ʼn bietjie ontspan en ophou wonder oor hoe dinge werk en met Pokémon-kaarte speel, sal hom en my net moedeloos maak.
Ongrondwetlik om Zimbabwiërs se permitte op te skort, sê hof
Die Helen Suzman-stigting sê die uitspraak is een van “groot betekenis” vir die permithouers, aangesien hulle “al byna 15 jaar volkome wettig in Suid-Afrika woon”.
Nelson Mandela-stigting se hoof kry trekpas
“Die raad het tot die gevolgtrekking gekom dat Sello Hatang se optrede onbetaamlik en onaanvaarbaar was vir iemand in sy posisie en dat hy summier ontslaan moet word.”