“Ons moet aantoon hoe Agoa die Amerikaanse ekonomie bevoordeel deur insette aan Amerikaanse voorsieningskettings en hoëgehalte-goedere, van voertuie tot wyne, vir Amerikaanse verbruikers te verskaf. Hierdie verhouding is vir ons baie belangriker in handelsvolumes as ons verhouding met Rusland.”
Alles vir Maandag 23 Oktober 2023
Dis Bokke vs All Blacks, nes in 1995
Kan die Bokke dit vir ʼn vierde keer doen, en dié keer wéér teen Nieu-Seeland?
Hoe het ons hier beland?
As die DA nie die moed kan bymekaarskraap om die mense van die Wes-Kaap te vra of hulle eens en vir altyd van die ANC ontslae wil raak en die reg wil opeis om direkte beheer oor hul toekoms te neem nie, gaan Wes-Kaapse kiesers die moed vir hulself moet bymekaarskraap.
Sepiegids: Nazeem konkel weer in ‘Suidooster’; slegte nuus oor Pam in ‘Diepe waters’
In “Binnelanders” reageer Conrad se pasiënt nie op behandeling nie en in “Arendsvlei” probeer Nicolene en Karelse die dreigemente wat sy ontvang, ontleed.
Bitcoin is eintlik ʼn winskoop
“Ek is nie lui nie, ek is energiedoeltreffend,” skerts mense soms. Bitcoin is die teenoorgestelde van lui en kritici kla dikwels oor sy hoë energieverbruik.
Hoe maak ’n prinses met ’n vrat?
Vratte is van die vroegste tye bekend maar omdat die oorsaak van vratte onbekend was, het goeie behandeling ook soos ʼn trol onder die brug weggekruip.
Max wen vir die 50ste keer
Lewis Hamilton en Charles Leclerc is ná afloop van die aksie gediskwalifiseer toe wedrenbeamptes tegniese ongerymdhede in hul renmotors raakgesien het.
Resep: Skorsiebobotie
Probeer gerus hierdie gesonde weergawe van ʼn bobotie.
Bokke jaag vierde wêreldtitel in Parys
Die Springbokke het in 1995 [teen die einste All Blacks], in 2007 [in die einste Frankryk] en in 2019 met die Wêreldbeker-louere weggestap.
Verbruikersake: Ombudsman vra strenger beheer oor e-handel
Ina Opperman het gaan kyk hoe weet jy by wie jy regtig koop wanneer jy aanlyn inkopies doen en wie verantwoordelik is om jou klagte op te los.
Een dood ná mans lukraak op huis vol mense skiet
ʼn Groep familie en vriende was besig om te braai toe die verdagtes op hulle toegesak het.
Tragiese einde vir familie wat verjaarsdag vier
Vier mense, onder wie ʼn kleuter en ʼn swanger vrou, het Saterdagmiddag in Vereeniging verdrink.
Miljoene rol in vir Bryson en Louis-hulle
Die Suid-Afrikaner Louis de Jager se vertoning by die Andalusiese Meesters het toegesien dat sy bankbalans met miljoene bult.
Jong vrou doodgeskiet toe sy glo verby rooftoneel ry
Die polisie vermoed dat Megan Griesel (20) nie eens bewus was van die rooftog toe sy doodgeskiet is nie.
Monument opgerig vir Brits se 100ste bestaansjaar
Op 23 Oktober 1923 is Brits in Noordwes tot dorp verklaar en ʼn eeu later is dié “eens-in-ʼn-leeftyd”-mylpaal deur al die inwoners op die dorp gevier.
Sensus beklemtoon behoefte aan moedertaalonderrig
Daar is natuurlik baie wat ons uit Sensus 2022 kan leer, maar die belangrikste is dalk dat moedertaalonderrig belangriker is as om net met syfers te speel.
Gedagte vir die dag: Die Suiweraar
“En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk” (Romeine 5:3).