Geen kultuur se oorlewingsstrategie behoort volkome deur sy teenstanders bepaal te word nie.
Alle stories op Maroela Media
Gedagte vir die dag: Het jy al gesê: stuur my?
Miskien roep God jou ook vandag terug na Hom toe met dié woorde: “Ek is die Here jou God wat jou uit die slawerny van Egipte gered het”.
Facebook-plasing lei tot unieke skenking
Ses-en-dertig jaar ná die vervaardiging van ’n historiese kanon, vind die gereedskap waarmee die kanon gemaak is, ’n tuiste by die bastion van erfenisbewaring.
Geen sigarette vir dié jonger as 21 in Ierland
Dit is die hoogste ouderdomsbeperking in die Europese Unie.
Lewenslange tronkstraf vir Fast Guns-bendelid
Tyrone Jones, ʼn selferkende lid van die Fast Guns-bende in Riverlea, is in die Johannesburgse hooggeregshof twee lewenslange vonnisse plus 122 jaar tronkstraf opgelê.
Man wat pa, dogter se motor tref, sterf ook
Jabulani Mavhugu Khangala het glo met sy BMW in Louwrense Badenhorst en sy dogter, Michelle Badenhorst, se voertuig vasgejaag.
ANC se ‘werkloosheidbloedbad’ duur voort
“Gewone Suid-Afrikaners moet werkloosheid sien vir wat dit is; die gevolg van ʼn regering wat onbevoeg en korrup is en sy beleid hoofsaaklik rig om mense van hom afhanklik te hou. Dit het die ekonomie vernietig.”
Selfoongebruik grootste rede vir padongelukke
Bestuurders wat op hul selfone koekeloer, is klaarblyklik gevaarliker as bestuurders wat te vinnig ry.
Een sterf toe taxi deur diereskuiling se muur bars
“Die laaste ambulans wat die toneel verlaat het, het boonop op die N4 oor ysterpenne gery. Dit het nóg trauma veroorsaak.”
Anglo wil ontbondel
Anglo American wil nou fokus op kopermynbou, ná ʼn hernude verkrygingsaanbod deur hul Australiese mededinger BHP.
Pienaar groet na 20 jaar
Die 40-jarige speler het sy eerste kragmeting vir die Vrystaters op 14 Februarie 2004 in ʼn vriendskaplike wedstryd teen die Westelike Provinsie op Shimlapark gespeel – Vrydag se afskeidswedstryd teen die Poubloues word ook op Shimlapark beslis.
ToekomsVenster: Die oes moet ingesamel word
Die oes moet ingesamel word sodat die Koning kan terugkom. Is ons daarmee besig?
Europese menseregtehof moet finale besluit oor Semenya neem
Hierdie hof se uitsprake is bindend.
Trouklokke lui vir gouejariges
“My seun was so bly dat ek nou weer iemand gekry het om my lewe mee te deel. Hy het geweet ek raak soms ʼn bietjie eensaam.”
Dié ondersoeker eenheid se beste
Die beoordeling van lede is gedoen op grond van watter ondersoeker die beste vonnisopleggings in hul sake behaal het.
Bela-wet deur NRP aanvaar
“Die ANC is angstig om wetgewing deur te druk. Hulle is onseker oor hul mag en wil nou alles deurdruk voor die verkiesing. Dis totaal onvanpas.”
Dié GWM-produkte gou in SA
Die P500-dubbelkajuitbakkie, die Tank 500, ʼn Haval H7 en die Jolion Pro is almal binnekort op pad na Suid-Afrika.
Liggame gekry toe brandweer man uit hyserskag red
Die betrokkenes het ’n opening deur ʼn kelderdeur gesny en ’n trapleer is gebruik om toegang tot die beseerde slagoffer te kry.
Foto’s: Besoek dié paradys vir koffie-aficionado’s
Nooit sou ek kon raai daar is ʼn stukkie koffie-hemel wat tussen ʼn meubelwinkel en drukkery in ʼn besigheidspark in Hennopspark, Centurion, versteek lê nie!
Boer later weer in hof oor horings
Jan Steinman het saam met Stephan Maqoboza, ʼn natuurbewaringsbeampte, in die hof verskyn.