Die betrokkenes het ’n opening deur ʼn kelderdeur gesny en ’n trapleer is gebruik om toegang tot die beseerde slagoffer te kry.
Alle stories op Maroela Media
Foto’s: Besoek dié paradys vir koffie-aficionado’s
Nooit sou ek kon raai daar is ʼn stukkie koffie-hemel wat tussen ʼn meubelwinkel en drukkery in ʼn besigheidspark in Hennopspark, Centurion, versteek lê nie!
Boer later weer in hof oor horings
Jan Steinman het saam met Stephan Maqoboza, ʼn natuurbewaringsbeampte, in die hof verskyn.
Plaaskombuis laat Nampo-monde water
Hulle sê as jy kos eet, is jy by die landbou betrokke. En Suid-Afrikaners weet hoe om ʼn smulbord kos op die tafel te sit. Gaan vra gerus diegene wat al ʼn draai by die Syngenta Boerekos Plaaskombuis by Nampo ʼn draai gaan maak het.
Werkloosheidsyfer styg kort voor verkiesing
Daar was egter gedurende die eerste kwartaal van 2024 minder moedelose werksoekers as in die vierde kwartaal van 2023.
Bob meen ‘Lem’ was taaiste op veld
“Ek het my skouer ʼn bietjie gesak en gedink dat ek gereed is vir hom. Maar toe beland ek in ʼn hospitaal in Claremont!”
Tyson g’n te oud vir bokskryt
Mike Tyson (57) het onlangs onder kritiek deurgeloop dat hy glo te oud is om sy terugkeer te maak. Tyson kom in Julie teen Jake Paul (27) te staan.
Gesoek: SA se beste vroueboer
Twee titels is op die spel: Vrou van ʼn Bayer-boer én ʼn Bayer-vroueboer.
Franse klimmer sterf op Makalu
Johnny Saliba het simptome van hoogtesiekte getoon en pogings duur voort om sy liggaam na onder te bring.
Meghan, Harry se liefdadigheidstigting in spervuur
ʼn Bron wat glo na aan stigting is, het dit egter as ʼn administratiewe fout bestempel.
‘Onderteken NGV, en hofstukke sal volg,’ maan Solidariteit
“Die NGV-wetsontwerp is populisties, irrasioneel en onbekostigbaar. Om die hele land se gesondheid in die gevaar te stel, ter wille van stemme, is geweldig roekeloos.”
Splinternuwe wynreeks baat moedertaalonderrig
Met hul eg Suid-Afrikaanse (én Afrikaanse!) wynreeks, kan jy Die MOS Beursfonds ondersteun en sodoende ʼn bydrae lewer om kwaliteit Afrikaanse onderrig vir meer sprekers moontlik te maak.
Oud-Protea Botha kry Aussie-afrigterspos
“Johan Botha het kop en skouers bo die ander topaansoeke uitgestaan.”
#Partyontleding: Só voel die groot partye oor SEB, onteiening
Hier is ʼn oorsig van die standpunte en beleid van die sewe groot politieke partye met betrekking tot sleutelkwessies met die oog op die komende verkiesing.
Nuwe pa Scheffler wil nog wen
“Ek is hier om na die beste van my vermoë te speel,” het Scottie Scheffler in die aanloop tot die PGA-kampioenskap gesê.
Deurvoer van NGV het medici, politici én sakelui bekommerd
“Die regering wil nou kom en iets wat deur die private sektor opgebou is oorvat omdat hulle daarin misluk het om dit self te doen.”
SA vlag wapper bó wolke
Vanes-Mari du Toit en die res van die Madswimmer-span het dit gedoen: Met ʼn swemsessie in die Himalajas, 6 405 m bo seespieël, is die wêreldrekord in die sakkie.
So lyk matrieks se eindeksamenrooster
Vanjaar se matrieks sal op 21 Oktober met die eindeksamen begin.
Verdagte gee hom oor ná polisieman se skietdood
Blessing Fakude is ongeveer vier maande lank deur die polisie gesoek.
Kyk: Kontraklose ‘Bedders’ op voorvoet in Engeland
In sy vier wedstryde vir Durham het David Bedingham 490 lopies teen ʼn gemiddeld van 81,66 gemoker.