Die gesteelde teekoppie was een van die duurste van die meer as 1 000 stukke blink tee- en eetgerei en ander artefakte wat op uitstalling is.
Alles deur die skrywer AFP
OJ Simpson sterf
Die omstrede Amerikaanse voetbalheld is Donderdag op die ouderdom van 76 dood.
Prysgeld van Wêreldatletiek vir Olimpiese gouemedaljewenners
Wêreldatletiek sal by vanjaar se Olimpiese Spele in Parys die heel eerste internasionale federasie word om prysgeld aan gouemedaljewenners toe te ken.
Skoolskieter se ouers tronkstraf opgelê
“Die bloed van ons kinders is op julle hande.”
So eerlik soos goud! Man gee ‘rommel’ terug
“Ek het die goud en kontant vir ʼn paar dae gehou, maar ek kon dit nie vir myself hou nie.”
Simon Harris formeel as Ierse premier aangewys
Vir Simon Harris is hierdie die kersie op die koek van meteoriese politieke opgang.
Turkye stel handelsbeperkings teen Israel in
Die beperkings het Dinsdag in werking getree en is onder meer van toepassing op boumateriaal.
Aanlyn trol vervolg wat rugbyblaser teister
Die ondersteuner is van alle rugbywedstryde gestroop nadat hy ʼn wedstrydbeampte en sy gesin aanlyn geteiken en sleggesê het.
Besoedelde Seinerivier wek kommer voor Spele
Drie Olimpiese toetsbyeenkomste in die Seinerivier is verlede Julie en Augustus gekanselleer weens verhoogde E. coli-lesings.
Noodlanding vir Boeing toe enjinkap afval
Dit is die jongste in ʼn rits veiligheidsvoorvalle waarby Boeing-vliegtuie betrokke is.
Duitsland, Nicaragua kruis swaarde in Internasionale Geregshof
Duitsland is as “pateties” uitgekryt omdat dié land humanitêre hulp aan Gaza verskaf terwyl hy ook militêre wapens en bystand aan Israel bied.
Pers atletiekbaan vir Spele in Parys
Die baan, wat altesame 21 000 m² groot is, is dalk perskleurig, maar dit is ook “groener” as ooit tevore aangesien dit met baie natuurlike materiaal vervaardig word.
Die week in foto’s
Kyk saam na dié week se nuusgebeure in foto’s.
Duitsland voor hof oor steun aan Israel
Duitsland word in die Verenigde Nasies (VN) se hoogste hof daarvan beskuldig dat hy met sy voortgesette militêre en politieke steun aan Israel wesenlik “die pleging van volksmoord” in Gaza help fasiliteer.
Meer as 90 dood toe boot aan Mosambiekse kus sink
Die meeste passasiers het glo op die boot geklim in ʼn poging om van die vasteland weg te kom weens vrese wat veroorsaak is deur waninligting oor cholera.
Zimbabwe stel nuwe geldeenheid bekend
Die Zimbabwiese dollar het die afgelope jaar byna 100% van sy waarde teenoor die Amerikaanse dollar verloor.
Aanvalle op hulpwerkers was ‘fout’, erken Israel
Israel sê sy hommeltuigspan het ʼn “gewapende skieter van Hamas” geteiken toe hulle Maandag drie lugaanvalle op hulpwerkers van die Amerikaanse liefdadigheidsorganisasie World Central Kitchen (WCK) in Gaza uitgevoer het.
Gatoorkop by vertoning, maar Franse duiker lag lekker saam
Alexis Jandard, wat tydens die seremonie ʼn gesinchroniseerde roetine saam met twee ander duikers op ʼn duikplank van drie meter hoog uitgevoer het, het iewers misgetrap en eers op sy rug op die duikplank en toe in die water beland. En daarna was dit internet toe met hom.
Resolusie aanvaar: ‘Hou Israel aanspreeklik vir moontlike oorlogsmisdade’
Die resolusie is die eerste keer dat die VN se menseregteraad standpunt inneem rakende die oorlog tussen Israel en Hamas.
Vermiste hond 3 700 km ver van haar huis gevind
“Dis ʼn storie wat Hollywood graag sal wil vertel.”