Maroela Media het met ʼn paar gr. 1’s gesels oor hul verwagtings vir die ‘groot skool’. Kyk die video hier.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Foto’s: Trane, opwinding op eerste skooldag
Gr. 1’s sien skynbaar die meeste uit na “maats” en “pouse”.
Klasaksie dreig oor Boksburg-ontploffing
Minstens 20 individue wat deur die gastenkwa-ontploffing op Oukersdag geraak is, beoog om regstappe te doen teen die persone wat regtens vir dié skade aanspreeklik gehou kan word.
Soldate ondersoek ná video van ‘brandstapel’
In die video kan gesien word hoe ʼn soldaat met ʼn Suid-Afrikaanse vlag op sy mou doodluiters die voorval op sy selfoon staan en afneem.
Man in hof ná transitorooftog op N12
R60 000 se kontant is in die verdagte se besit gevind.
Hittegolf in Karoo voorspel
Lees hier wat die vooruitsigte vir die res van die land se weer hierdie week is.
Hof gepak vir Koster-5 se verskyning
“Ons almal is in die donker oor wat gebeur het.”
Vermoorde in Koster was glo plaaswerker
Die vyf mans wat aangekla word van die moord op Klaas Mosimanyana Jobontho sal Maandag om borgtog aansoek doen.
Vyf in hof ná Koster-moord
Die verdagtes het die polisie toegang tot die kleinhoewe geweier. Die liggaam, vol slaanmerke, is later in ʼn stoorkamer op die kleinhoewe gekry.
Foto’s: Brandspanne beveilig historiese geboue teen vlamme
Die brand het vinnig in die veld versprei en kilometers ver aandag getrek, met meter hoë vlamme wat die laaghangende wolkbasis oranje gekleur het.
Terug na fase 4-beurtkrag
Suid-Afrikaners kan weer beurtkrag hierdie naweek verwag.
Vertroulike dokumente in dorp se strate gestrooi
Ontevrede kontrakwerkers het dokumente met inwoners se persoonlike inligting in Lichtenburg se strate gestrooi, as deel van ʼn protesoptog.
Ceres-brand geblus
Die oorblywende grondspanne is vervang met nuwe spanne wat deur die nag die terrein gemonitor en met opruimingswerk begin het.
Damvlakke in NMB steeds gevaarlik laag
Damme in die res van die Oos-Kaap en elders in die land het wel ʼn toename in watervlakke die afgelope reënseisoen getoon.
2 000 Gautengse leerders nog nie geplaas
Ondanks die feit dat al die leerders nog nie van ʼn skoolbank verseker is nie, sê die onderwysdepartement hy is gereed vir die nuwe akademiese jaar.
Vyf sterf toe gemeenskap reg in eie hande neem
Die gemeenskap het die mans gevang, geslaan en aan die brand gesteek.
Een dood, vyf in hospitaal ná hulle van polisie wou vlug
Die polisie het die verdagtes gemaan om te stop, maar hulle het dié opdrag verontagsaam, waarna ʼn hoëspoed jaagtog gevolg het.
Foto’s: Moot-brug kry ‘Pierneef-baadjie’
“Ons wil met die opknapping van die brug nie net die omgewing ophef nie, maar ook die inwoners moed gee asook positief en opgewonde maak.”
Vulstasie, toerismesentrum loop deur onder rowers
ʼn Groep van 20 gewapende rowers het net na middernag op die vulstasie toegeslaan.
Veiligheidswenke vir die nuwe skooljaar
Hierdie wenke is verál relevant na aanleiding van die vlaag ontvoerings wat verlede jaar onder kinders aangemeld is.