“Die verdagte het beweer dat amptenare in diens van die hooggeregshof korrup is en het gedreig dat indien hulle nie voor Vrydag [16 Desember] in hegtenis geneem word nie, hy die hooggeregshof gaan opblaas.”
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Bejaardes gered na twee hulle ontvoer
Die veiligheidswag het ’n gesprek met die verdagtes in die motor aangeknoop toe die bejaarde man geskree het dat hy en sy vrou ontvoer is en dat die polisie ontbied moet word.
Departement waarsku reisigers oor hondsdolheid
“Wanneer jy rondloperdiere optel en hulle huisves, kan jy die verspreiding van hondsdolheid na ander gebiede en provinsies bevorder en jou lewe en dié van jou gesin in gevaar stel.”
Leier van Slangkop-bobbejaantrop van kant gemaak
“Die trotse, luidrugtige bobbejaan wat ons die afgelope paar jaar leer ken het, het op sy rug gelê en kon skaars beweeg.”
G’n meer haaivinsop op Amerikaanse spyskaarte
“Haaibevolkings oor die hele wêreld neem af, sommige met meer as 90%, en die handel van haaivinne vir sop is een van die hoofoorsake.”
DA soek datum vir raadsvergadering in Maluti-a-Phofung
Volgens die DA het die uitstel van die raadsvergadering ernstige gevolge vir die inwoners.
Nóg ʼn dodelike ongeluk eis lewe van ses
Dit was reeds ʼn dodelike begin vir die Desembervakansie met nog ses mense wat in ʼn ongeluk naby Makhado in Limpopo dood is.
Vyf dood in Amanzimtoti-ongeluk
ʼn Vierjarige kind was onder diegene wat op die toneel gesterf het.
‘Ons vier nie meer Kersfees nie’
Sy moordenaars is eindelik gevonnis, maar Deon de Bruyn se gesin sê sy moord vier jaar gelede het hulle uitmekaar gedryf.
Agt gevonnis ná 2016-terreuraanval in Frankryk
Na raming het 40 000 mense op 14 Julie 2016 op die boulevard bymekaargekom om na ’n vuurwerkvertoning te kyk toe Mohamed Lahouaiej-Bouhlel kort voor 23:00 met ’n vragmotor in die skare mense ingejaag het.
Glo nie eerste aanranding van Gautengse adjunkspeaker – hof
Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskerming-en-sekuriteitsdiens, het beweer dat polisiebeamptes nie na die huis van die Gautengse adjunkspeaker, Vuyo Mhlakaza-Manamela, ontplooi wou word nie omdat sy hulle dikwels aan mishandeling onderwerp het.
Regter Hlophe geskors
“Die president is diep onder die besef dat dit nodig is om regter-president John Hlophe se regte teenoor dié van die publiek en die belange van die regbank as geheel op te weeg.”
Albie moet alles van vooraf leer ná ongeluk
“Dit gaan elke dag beter met hom en ons is dankbaar dat hy al so ver gevorder het en uit kritieke sorg is. Hy het al sy eerste paar woordjies gesê.”
Tabak nou taboe vir NS jonges
Die verbod is daarop gemik om te verhoed dat toekomstige geslagte rook en is deel van die regering se poging om die land teen 2025 “rookvry” te maak.
ʼn Nat vakansiedag voorspel
Suid-Afrikaners wat beplan om Vrydag Geloftedagverrigtinge by te woon, moet hul reënjasse en sambrele saamneem.
Subsidies aan kinderhuise uitbetaal
“Danksy die media se beriggewing was daar ʼn oorweldigende positiewe reaksie van die gemeenskap en ons is van ʼn krisis gered.”
Kinders ál meer aan pornografie blootgestel
“Pornografie was nog altyd ʼn probleem onder kinders, maar dit kom voor asof kinders op ál jonger ouderdomme toegang tot pornografie op die internet verkry.”
Vaalharts-moorde: Beskuldigde se broer bel polisie
Die beskuldigdes was glo op pad om die Brand-gesin se motor in Potchefstroom te gaan verkwansel.
‘Motor het benoud geruik’; skoonseun getuig in Vaalharts-moorde
Volgens die Brand-egpaar se skoonseun het die gesteelde Mazda CX5 ʼn Noord-Kaap-nommerplaat gehad toe hy dit in besit geneem het en nie sy oorspronklike Gauteng-nommerplaat nie.
Dowe student se onderwysdroom bewaarheid
“Dowe leerders moet eindelose geleenthede gegun word om te groei – op skool en ná skool – sodat hulle enigiets wat hulle wil, kan bereik.”